I’m a spiritual, peace-loving creator who believes in kindness and respect. My art and beliefs are my own, and I respect yours in return. The universe calls for love and tolerance—so why not choose love? It’s easier than hate. 💙
Ek is ’n spirituele, vredeliewende skepper wat glo in vriendelikheid en respek. My kuns en oortuigings is my eie, en ek respekteer joune in ruil daarvoor. Die heelal roep vir liefde en verdraagsaamheid—hoekom nie liefde kies nie? Dit is makliker as haat. 💙
Wolfie/Shadowwhisper/Allen
Skrywer van/ Author of:




Hi daar!
Wanneer jy kansie het, gaan loer asb daar by my. Ek het jou genomineer vir ietsie!
LikeLike
Ek het dit nou-net ontdek… wow ek voel skaam en oorbluf en so geeerd… dankie vir die nominasie!!!!
LikeLike
Jy VERDIEN dit 100%
Jy inspireer my.
LikeLike
Baie dankie!!
LikeLike
Hi,
Dis weer ek
Ek en jy moet op ‘n manier kontak maak, ek het Ingrid se voorlesing – kan dit sommer mail! 😉
LikeLike
Hi daar. Jy kan my epos as jy wil by ookamishadows@gmail.com, dan gee ek jou my slakkepos adres.
Wil net noem dat ek die voorlesing op RSG gemis het 😦 Ek moes ‘n tannie help met haar rekenaar *sug*
LikeLike
Maar dis ok! Want ek gaan daai podcast vir jou sommer e-mail!
Ek mail jou nou dadelik!
LikeLike
Jy is ‘n engel… en maak my dag dankie dankie dankie!!!!!!!!!
LikeLike
Hi Allen,
Dis alweer ek, gaan loer asb by vandag se inskryeing as jy tydjie het hoor! 😉
LikeLike
ek maak so 🙂
LikeLiked by 1 person
Allen dit is jou niggie wat jou opspoor; bel my 073 447 5457 Zandairne
LikeLike
My aarde! Ek maak so!!!!!
LikeLike