Waar die lammers nie suip nie deur Daniël Lötter. Protea Boekhuis, 2026. “Wat is die waarheid? (…) In hierdie land van ons is die waarheid nie ʼn ding wat elke dag kom as jy vir hom roep nie. Hy laat hom nie kry as jy hom soek nie.” Waar die lammers nie suip…
Paul Kloppers. brand
brand in ongetemde tonge woed die lig deur haard deur hoek maar hier filtreer die dag dit amber insta-agterruit verskuif die mense skaars ‘n oog in dié oranje glad nie eens die brandende begeerte om ootmoedig die sandale uit te trek © Paul Kloppers, 2026
Yves T’Sjoen. “À la mémoire de Breytenbach”. Franse uitgaven van Georges-Marie Lory
Op 5 februari 2026 ziet Capturer le vent, verwijzend naar Die windvanger (2007), het licht in Parijs. Het boek bij Éditions Seghers is de eerste postume bloemlezing uit de poëzie van Breyten Breytenbach. Ruim een jaar na het overlijden en de afscheidsceremonie op Père Lachaise is het geen toeval dat de uitgave in…
AVBOB Persverklaring
Sue Nyamnjoh LIVING IN FULL What creative endeavours are you considering for 2026? As you contemplate new projects and recommit to old ones, do you wish you could tap into the spontaneous energy of children? As we celebrate International Day of Education on 24 January, the AVBOB Poetry Project celebrates the courageous, life-affirming work…
Joan Hambidge. Don’t look now
Don’t look now I ‘n Blinde vrou sien die kind tussen haar ouers. Haar suster het iets in haar oog: verwyder deur die moeder van die kind met ‘n rooi jassie in ‘n dam verdrink. ‘n Band ontstaan, waarskuwings uit die ander oord: die rooi jassie nou ‘n bose dwerg met ‘n mes….
Uitnodiging na die ATKV-digskool 27 – 29 Maart 2026
Die Korbeelhuis op Gunsfontein se werf waar die Louwbroers hulle naweek en vakansies deurgebring het. Sien die uitnodiging na die ATKV se digskool by dié skakel: Uitnodiging: ATKV-digskool, 27 – 29 Maart
Marthé McLoud. Noah
Noah Jy is ’n bondeltjie asemhaal binne-in ’n babygrow jou ma se arms is ’n ark jy wieg op die water van ’n verspoelde land die duif het ’n groen blaartjie gebring nog voor jy ontspring het — toe die land nog droog en bar was en jou ma se trane vlak gelê…
Fanie Olivier. kloot
kloot (vir ina rousseau) hoe verskriklik is jy nie, mooi kloot met verruklike grond, leem, soepel klei dolomiet wat splinter onder die son, graniet wat swig voor ‘n wortel, groot berge wat wegskilfer in ‘n vlei, ‘n moeras wat oornag onkenbaar versteen? hoe bring jy lewe voort uit ‘n kokon, uit…
