| CARVIEW |
Select Language
HTTP/2 301
server: nginx
date: Wed, 28 Jan 2026 00:06:22 GMT
content-type: text/html; charset=UTF-8
location: https://unobastardo.wordpress.com/about/
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
link: ; rel="https://api.w.org/"
vary: accept, content-type, cookie
x-pingback: https://unobastardo.wordpress.com/xmlrpc.php
x-redirect-by: WordPress
x-ac: 4.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=382.0
HTTP/2 200
server: nginx
date: Wed, 28 Jan 2026 00:06:23 GMT
content-type: text/html; charset=UTF-8
vary: Accept-Encoding
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
link: ; rel="https://api.w.org/"
vary: accept, content-type, cookie
x-pingback: https://unobastardo.wordpress.com/xmlrpc.php
link: ; rel=shortlink
content-encoding: gzip
x-ac: 2.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=957.0
Bastardo is … | Bastardo Wingerd & Wynkelder
jump to navigation
Bastardo Wingerd & Wynkelder
Hierdie wingerd en wyne is, soos Afrika, nie vir sissies nie!
Bastardo is …
Bastardo (Trousseau Noir, Tressot) is an old variety of red wine grape. It is grown in small amounts in many parts of Western Europe; most famously it is used in Portuguese port wine. It makes deep cherry red wines with high alcohol and flavours of red berry fruits.
Lewer kommentaar Kanselleer antwoord
Korrels
my hart is in die boland en niks kan dit ontwy nie dis gebêre in 'n kissie in wit wellington - Breyten BreytenbachWyn “Quotes”
"Al gee die jeug liefde en rose, gee ouderdom ons steeds vriende en wyn." (Thomas Moore)-
Onlangs gebottel
Wynproeërs sê
Tigerlily oor Slanghoek Vallei Basil oor Van Biegblok na Kaalkop sonkind oor Van Biegblok na Kaalkop Basil oor Van Biegblok na Kaalkop maxie oor Van Biegblok na Kaalkop Port
Ander Plase
Verouderde Wyn
- Julie 2008 (1)
- April 2008 (1)
- Desember 2007 (6)
- November 2007 (9)
- Oktober 2007 (4)
Wynvlieë
- 12 677 het kom proe
Parskuipe
- Luister (4)
- Tafeldruiwe (5)
- Trivia (9)
- Wynfeite en gesels (3)
Flickr Photos
Meta
Feeds
- Full
- Kommentare
-
Subscribe
Subscribed
Already have a WordPress.com account? Log in now.
%d



Wee’ jy, hier kry ek nou sommer op die hitte van die dag lus vir ‘n bottel van bogenoemde. Dit wil gedoen wees – fantastiese beskrywing. Ek neig na droe wit as die son sy tande teruggesit het. Die rooi is vir die kaggelvuur en bredies. En jaaare se dinge sit en gesels onder dik komberse.
Welkom en nogmaals welkom. Mag jou verblyf hier op hierdie “kuber-dorpie” van ons ‘n aangename verblyf wees. Ons het jou adres. Ons gaan kom kuier.
Welkom! 🙂
Hartlik welkom 🙂
Bastardo, nês jy daar sê, Afrika is nie vir sissies nie.
Wingerde … ai man, om so tussen die wingerde te lewe is maar net ‘n plesier.
Skoorblok, jy sê dit reg, die rooi is hoeka vir kaggelvuur en bredies. Ja, die jaaare se dinge gesels onder dik komberse is tog so waar.
Welkom hier in die Blogs Wingerde! … hehe!
Baie dankie almal! Ek hou die glase vol!
Hoop jy’s hier om te BLY!!!!!!!
I like!!!!!
Oe, hierdie Bolander hou net so baie van ‘n lekker wyntjie, veral ‘n rooie. Baie Welkom!