carview.php?tsp=

Onthou wat Hy vir ons gedoen het

Met Paasfees om die draai, onthou ons wat Jesus vir ons gedoen het deur te sterf vir ons sonde, omdat Hy eerste lief was vir ons.

 

‘Jesus het vir ons gewys wat liefde is, want Hy het gesterf sodat ons kan lewe. En so moet ons ook sterf sodat die ander gelowiges kan lewe. ‘ 1 Johannes 3:16

‘Dit was amper tyd vir die Paasfees. Jesus het geweet dit was tyd om weg te gaan van hierdie wΓͺreld en terug te gaan na sy Vader toe. Alles wat Jesus tot daardie dag gedoen het, het gewys dat Hy lief was vir die mense wat aan Hom behoort het en wat in die wΓͺreld was. Jesus het tot die einde sy liefde vir hulle gewys, Hy het dit heeltemal gewys toe Hy aan die kruis gesterf het. ‘ Johannes 13:1

Elke stap op die Calvary-pad het beteken: “Ek is lief vir jou.”

Weens die opstanding van Jesus word ons wedergebore vir ‘n lewende hoop.

‘Ons prys die God en Vader van ons Here Jesus Christus, God wat baie goed is vir ons. Jesus Christus het gesterf, maar God het vir Jesus weer laat lewe, en so het God vir ons ook weer laat lewe. Ons het nou ‘n nuwe lewe, en daarom kan ons baie seker wees van die dinge wat ons hoop. ‘ 1 Petrus 1:3

As gevolg van Jesus se opstanding het Hy nou die glorie waarvoor ons gemaak is. Ons uiteindelike doel is om Hom te sien soos Hy is.

God het Hom weer laat lewe en God het Hom Koning gemaak. Daarom glo julle in God, julle weet en julle is seker dat Hy julle sal red. ‘ 1 Petrus 1:21

‘β€œVader, Ek gaan nou na die hemel. Ek wil graag hΓͺ die mense wat U vir My gegee het, moet ook daar saam met My wees. Dan kan hulle sien Ek is God. U het vir My hierdie eer gegee, want U was lief vir My, ook voordat die wΓͺreld daar was. Vader, nou moet U My na U toe neem. Dit sal vir die mense wys dat Ek ook God is. U moet vir hulle wys dat Ek by U was en dat Ek ook God was voordat die wΓͺreld daar was. ‘ Johannes 17:5,24

carview.php?tsp=

Through grace by faith

Β For by grace you have been savedΒ through faith, and that not of yourselves;Β it isΒ the gift of God,Β 9Β not ofΒ works, lest anyone shouldΒ boast. Ephesians 2:8-9 NKJV

And we know that all things work together for good to those who love God, to thoseΒ who are the called according toΒ HisΒ purpose.Β 29Β For whomΒ He foreknew,Β He also predestinedΒ to beΒ conformed to the image of His Son,Β that He might be the firstborn among many brethren.Β 30Β Moreover whom He predestined, these He alsoΒ called; whom He called, these He alsoΒ justified; and whom He justified, these He alsoΒ glorified. Romans 8:28-30 NKJV

God het wonderwerke in my gedoen, die laaste 3 jaar het Hy deur sy genade alleen, my gered uit n plek van donkerte en sonde. Nie ek of enige iemand anders kon dit doen nie, net God alleen.

Daar is nie n enkele dag wat verby gaan wat ek nie dankbaar is vir wat Hy in my lewe gedoen het nie. Ek was soos meeste ander mense, “deel van die wereld” en n Christen deur woorde alleen. Maar Hy het my oe oop gemaak deur dit op my hart te sit om Sy woord te lees. En ek kyk nie vir n oomblik terug nie, inteendeel wens ek dit kon vrooer gebeur sodat ek nie al die foute gemaak het nie, maar God het Sy eie plan en net Hy weet hoekom dit so uitdraai.

En nou is dit wat ek ons kinders wil gee, die informasie en kennis van God se woord, sodat ek hulle kan lei en hopelik vermy dat hulle dieselfde foute begaan. Weereens, dit is net in God se hande.Β Ek bid dat meer mense Sy genade kan ervaar en die uiters groot liefde van God ken. Ons God is n ontsagwekkende God, daar is niemand soos Hy nie.

 

carview.php?tsp=

Update 2019

Its been over 2 years since I last did a blog… A lot has changed since then… we moved into a house, got a dog… had a baby πŸ˜€ and adopted 2 cats.

Danielle Elizabeth Prinsloo, was born 12.12.2017 she already turned one and currently has 3 top teeth and 2 bottom. Gizmo and Leia are the two new cats, adopted them from TAG Animal RescueΒ , we dig them, the cats are cool to.

Eli’s the dog, German Shepard, he doesn’t give a hoot about the cats, its like they’re not even there. And the house is great, even though it’s getting a little cramped with all the “extras”Β  we’ve added on in the last few years.

Here’s some pics:

carview.php?tsp=

Blessing Ceremony

So, finally, na 4 jaar, is ek Mev Prinsloo πŸ™‚ Daar is nie genoeg woorde om te beskryf hoe gelukkig ek is nie. Daar is nie genoeg beskrywings om te se hoe lief ek vir my Mnr Prinsloo is nie πŸ™‚

Hier is n paar fotos wat my moeder geneem het, want ek kon nie πŸ™‚ en nee daar is ook nie n video nie 😦 aaahhh 😦 maar volgende jaar is daar proper fotos en n video wat ek defnitief sal share.

Ons is blessed om man en vrou te wees, en ek weet ek sal elke dag net meer lief wees vir my Michael. Β Soos julle op die fotos sien, is dit most definitely die gelukkigste dag van my lewe!

Love you forever my man, officially en technically :*

carview.php?tsp=

Update

 

Hey Hi, 21 dae laas geblog. So I thought I might do one, kinda like ‘n update. As julle dalk my blog volg, which I highly doubt since ek nie the most interesting blog het nie. Nevertheless, ek het al gemention dat ek en my Michael gaan trou, wel, dis basically amper tyd. Volgende week Donderdag sal ons official Mr & Mrs Prinsloo wees πŸ™‚ YAY!!! Saterdag, 3de Desember gaan ons n klein ceremony hou vir n handjie vol mense, by die Botaniese Tuine in JHB.

Ek is baie happy, eventually it’s happening. Ek moet nog my vows doen vir my hartjie, hy’t syne vandag gedoen, couldn’t believe it, hy’s gewoontlik die een wat ek altyd moet remind om stuff te doen, maar hy het my baie surprise die laaste ruk met alles uitsort vir die troue πŸ™‚

Dankie my enigste MLP, jy’s amazing :* Die arrangements en trou goedjies gebeur so easy, because it’s meant to happen, obviously πŸ™‚

So that’s about it, volgende post sal ons troudag wees πŸ™‚

En as julle dalk sou wou, ek het n YouTube page, Catriena Elizabeth Sophia Snyman, dis lank ek weet, but I like it so just go with it, ook nie baie interesting nie, meestal net random videos, but take a look, maybe dig julle dit, of nie, dis irrelevant.

K, bye

 

6 Months Engagement Anniversary

Gister was ons anniversary πŸ™‚ My liefste amper man, jy maak my ongelooflik baie happy en ek is intensely lief vir jou :* Kan nie wag om Mev Prinsloo te wees nie, ek is blessed om jou in my lewe te he. Love jou oneindig baie!

PS.

Eks bly jy is silly saam my, en dat jy my weirdness embrace, dat jy my aanvaar soos ek is en dat jy alles van my lief het :* Β Dankie vir alles wat jy doen, eks elke dag dankbaar daarvoor πŸ™‚

carview.php?tsp=

Cheers to the weekend, and another weekend

Dis weer Maandag, nog n week en nog n naweek verby 😦 Took some time om by die blog post uit te kom, somewhat busy hier by die office… Anywho hey, so dit was Lene se 7de Birthday, partytjie gehou vir haar. Hier is some vids daarvan.

Obviously been a while since ek laast n blog gepost het, so hier is nog fotos:

Was ons year end ook gewees, enjoyed the shit out of it, since dit my eerste year end was en daar was karaoke whooohoo!!!! Β Semi update ook somer, Β ek en Michael het die naweek ringe gekies, en seker al so maand terug my rok gekry. So ons is basically sorted πŸ™‚

Check n bietjie my YouTube page vir nog videos.

 

carview.php?tsp=

Harties Naweek

So… ons kon weer bietjie weg kom, Harties was die destination of choice. Click op die middag voor vid. Ek het myself oneindig baie geniet, sover die beste naweek trippie weg saam my lief.

Saterdag aand was braai en swem, en maybe 2 bottels wyn πŸ˜€Β Daars n hele paar vids op my YouTube channel, might be entertaining.Β Sondag oggend was vroeg uit na some form of food toe, eerste opsie was Upperdeck, dit het nie so goed verloop nie πŸ˜€ Next stop was Pretville, burger en milkshake en bietjie rond dwaal. Sterkfontein caves was ons volgende stop, en toe Maropeng museum, alles was awesome en amazing en ek wou nie he dit moes ophou nie.

Alas, ons sal weer nog n fantastiese amazing naweek Β he, Michael het klaar some goeie suggestions gehad. Bly ons kon darem n paar goed van die lysie-wat-nie-eintlik-bestaan-nie-met-goed-op-wat-nie-belangrik-is-nie-maar-wat-ons-wel-sometime-wil-doen tick πŸ˜€