| CARVIEW |
Stanley Cierenberg
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWEwhy?
I was childish and unfair
To you, my only friend
I regret, but now it’s too late
.
I can’t show you any more
The things i’ve learned from you
Cause life just took you away
.
I’m asking why
I’m asking why
Nobody gives an answer
I’m just asking why
.
But someday we’ll meet again
And i’ll ask you
.
I’ll ask you why
Why it has to be like this
I’m asking you why
Please give me an answer
.
Many years and stupid fights
Till we accept to see
How it was and it’ll always be
.
Why it has to be like this
Why we don’t realize
Why we’re too blind to see the one
Who’s always on our side
.
I’m asking why
I’m asking why
Nobody gives an answer
I’m just asking why
.
Just tell me why
Why it has to be like this
That the good ones disappear
I’m asking you why
.
I’m asking why
I’m asking why
Nobody gives an answer
I’m just asking why
.
I’m asking why
song by ENIGMA.
my gunstelling. ‘n painting gaan follow.
No comments yet»
Bladsye
- #5 (geen titel)
- #147 (geen titel)
- #267 (geen titel)
- #305 (geen titel)
- #351 (geen titel)
- #354 (geen titel)
- #395 (geen titel)
- #463 (geen titel)
- dit reent in die klein karoo
- 3 anker baai foto
- artwork
- boodskapper
- boom, bomer, boomstes
- bos vol kleure
- by die haberdashery
- Christine.
- daar was ‘n tyd
- dag vir dag – lees dit
- die enigma bekyk blomme
- die voel en die kat
- die vrou met die Knee Heights.
- dimpel
- dis waar alles gebeur.
- dood van ‘n kat
- draad trekker tjie
- drie anker baai (vir ingrid)
- enigma-baai
- frikkidelle en fairylights
- fromm(e)ol
- gedig van walter rinder
- gedigte van ingrid jonker
- God calling
- hardloop saam met my woorde
- hondeklipbaai.
- ingrid se begrafnis
- jacobsbaai
- jacobsbaai en my grond-kooi
- julle het net mekaar-moenie die kokkon breek nie
- karoopad
- kasteel in die lug
- liggies van bo gesien
- loer
- mense oor my
- moenie dit doen nie
- musiek bring mense bymekaar
- my huis (‘n moet lees)
- nommers
- ouma meelblom en die elastoplast
- peggy in parys
- Roma en Irma se gesprek
- skoenriem
- song vir pa.
- sproete op my rug
- stap sonner my skoene
- stap vir stap – nader
- stilte, stilte, stilte, stile
- stofpad vol oesters
- Stoomkoffie vir Petter
- timmerman
- troebadoer in melkbos
- upload en download (ek vloek in die storie)
- Vandag ‘n tribute vir pa. liewe pa. ….en toe kom Desember tyd en ons gaan vakansie hou met die stasie wa. (volkswage natuurlik). Die beste tyd in my lewe en ek wil vir julle die storie vertel: ons is nog nie eens by Bethlehem verby, dan sê ek dat ek al die see ruik. “Jy verbeel jou. Die see is nog ver”het pa gesê. “Hoe ver?” wou ek weet. “baie ver” sou hy dan sê. Man van min woorde, maar tog waas daar ‘n konneksie tussen ons. Pa se geliefde storie was toe ons in Durban aankom, en die bagasie word afgelaai en in die ‘lift’val die vrugte koek toe in stukke wat ma vir maande aaneen genurse het en voorberei het. “Mamma gaan so kwaad wees”het pa gesê “Wat gaan ons doen?”het hy gevra? “Dis maklik. Ons plak hom net weer aanmekaar vas.”het ek gesê. Pa het dan gelag. Dit was pa se geliefde storie om te vertel. Nog ‘n geliefde storie….. Ek was altyd lui om te stap. Ons het gewoonlik lang engte gaan stap. Dan het ek na ‘n rukkie met my vingers geklap, voor Pa gaan staan en gesê – op op op. Pa moes my dan op sy skouers tel en so stap totdat sy arme rug dit nie meer kon uitstaan nie. Pa was lief daarvoor om ons te vermaak….met klein simple dinge, maar tog was dit vir my altyd snaaks. Ek het altyd uit my maag uit gelag. Hy wou die Riksha’s in Durban se vere aan die brand steek met ‘n ‘vieriekie” …hy het nie van vuurhoutjies gepraat nie. Soms het Pa in die middel van die pad gaan lê….dan het ek geskree van plesier, want dit was tog so gevaarlik, maar dit het van Pa die grootste Hero in my lewe gemaak. Pa het dan soms vir my grappe gelag. Die grootste een was toe ek sy pyp met vuurhoutjie koppies volgepak het. (hy moes dit tog geweet het) maar toe hy die pyp aan die brand wou steek, is dit ‘n vuur-vlam. Ek het in aanwagting gewag vir daardie oomblik. Hy moes dit geweet het, maar ek weet dat hy my wou vermaak deur te skrik. Stukkende Jeans, Lang hare, ou skoene en ongeskeerd het ek altyd by Pa opgedaag, na baie jare se ‘nie sien nie’. en dit was niks. Die oomblik om MY daar te he was goed, maak nie saak wat ek aangehad het nie. Nooit is ek toe deur Pa gejudge deur my klere, hare of baard nie. Dit was altyd net amazing dat ek by Pa kon wees. Na ‘n rukkie se kuier sou Pa ‘n glimlag kry oor die stukkende Jean, maar dus, niks het saak gemaak nie. ek was daar en dis toe wat ek die painting begin doen (daardie tyd was die painting in my onderbewussyn, nie geweet dat ek dit sou doen nie)…..’be comfortable with silence”. En so was dit vir jare…..’n gemaklike stilte en dit is wat mens ‘n sterk mens maak. Stilte, Stilte. Stilte. Pa kon nooit my ‘travel’gees verstaan het nie, maar hy het respek daarvoor gehad. Dan is ek in New York, stuur ‘n poskaart uit Italy, en so gaan dit aan. Pa wou die plekke sien, en ek het fotos vir hom gewys. En altyd het ek geweet dat hy saam met my gereis het. Van hier, New York toe, London toe, Spanje, Griekeland, Melkobsstrand tot op die einde van Hondeklipbaai. ….en toe kom daar ‘n groot wind op en waai die blaartjie van die boom af. Ek het die blaartjie gevang en onder my kussing gesit en snags, net voor ek aan die slaap raak, het hierdie blaartjie ‘n groot woud geword en die woud se naam is Harry Cierenberg. Die mooiste woud, met die mooiste varings, blomme, struike, Geelhoutbome, Melkbome, buffelsgras, mos (so sag soos ‘n kussing) en met daardie wete het ek gaan slaap. En nou, elke aand in, doer ver in Hondeklipbaai, waar die sterre oor my hang, pluk ek ‘n ster, vryf dit blink en bêre dit saam met die blaar onder my kussing.. Pa, Harry, se Cierenberg bloed, regte bloed, is in my are en dit maak van my ‘n trotse mens. ‘n mens, ‘n Cierenberg….. Pa was nog altyd my Hero. Liefde Stantjie-boy. https://stanleystorie.wordpress.com/2009/05/26/tribute-vir-my-oorlede-pa/
- vir die wéreld
- vir helie
- vir sonja
- vismark op hondeklipbaai
- vroeg oggend
- why?
- wil-nie-en-maar-net
- woorde/duur/slim
Februarie 2026 M D W T V S S 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 Argief
- Desember 2014
- November 2014
- Maart 2014
- Junie 2013
- Maart 2012
- Desember 2011
- November 2011
- Oktober 2011
- September 2011
- Julie 2011
- Mei 2011
- April 2011
- Maart 2011
- Februarie 2011
- November 2010
- Oktober 2010
- September 2010
- Augustus 2010
- Mei 2010
- April 2010
- Maart 2010
- Februarie 2010
- Desember 2009
- Oktober 2009
- September 2009
- Augustus 2009
- Julie 2009
- Junie 2009
- Mei 2009
- April 2009
- Maart 2009
- Februarie 2009
- Januarie 2009
- Desember 2008
- November 2008
- September 2008
- Augustus 2008
- Julie 2008
Blogroll
Meta
-
Onlangse Bydraes
- Add new tag om skulpe terug te gee pastoor proppe opdraai www.woes.co.za
Kategorieë
Nuutste kommentaar
- stanley cierenberg oor in ‘n voetpad
- Rising Phoenix oor in ‘n voetpad
- shadowwhisper oor gee om en om
- Net Ek oor die son
- Son oor die seun op die plafon
Blog Stats
- 70 622 hits
Top Clicks
- Geen
Top Posts
Flickr Photos
-
Oor
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWE
-
Skakels
- Boervrou
- Cebella se Blog
- Fisherman Cottage
- Flippiefanus
- Kaalvoet ini reen
- stanley cierenberg
- The Life and Times of Mr T
- welkom by my gebabbel……
- WordPress.com
- WordPress.org
-
Soek
-
Subscribe
Subscribed
Already have a WordPress.com account? Log in now.

Lewer kommentaar