HTTP/2 301
server: nginx
date: Wed, 28 Jan 2026 00:56:56 GMT
content-type: text/html
content-length: 162
location: https://stanleystorie.wordpress.com/feed/
x-ac: 4.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=246.0
HTTP/2 200
server: nginx
date: Wed, 28 Jan 2026 00:56:56 GMT
content-type: application/rss+xml; charset=UTF-8
vary: Accept-Encoding
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
vary: accept, content-type
last-modified: Sat, 08 Nov 2025 13:52:20 GMT
x-nc: HIT dca 165
content-encoding: gzip
x-ac: 4.bom _dca BYPASS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=BYPASS;dur=268.0
Stanley Cierenberg
https://stanleystorie.wordpress.com
ek vertel maar net my storie, in eenvoudige taal STAP SAAM DEUR MY LEWEFri, 05 Dec 2014 06:46:47 +0000af
hourly
1 https://wordpress.com/https://secure.gravatar.com/blavatar/fd48fa968f3586d181110a5eedad3f97a0a28c1fbb155329e192ebecd5db0ec7?s=96&d=https%3A%2F%2Fs0.wp.com%2Fi%2Fbuttonw-com.pngStanley Cierenberg
https://stanleystorie.wordpress.com
vandag….nog ‘n dag
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/05/vandag-nog-n-dag/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/05/vandag-nog-n-dag/#respondFri, 05 Dec 2014 06:46:47 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=919hoekom sê hulle dat ‘n kraai van blink goed hou?
hoekom hou ‘n kraai daarvan?
Dis die Here se geheim
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/05/vandag-nog-n-dag/feed/0stanleysebastiaangoodbey facebook
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/04/goodbey-facebook/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/04/goodbey-facebook/#respondThu, 04 Dec 2014 19:40:56 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=917ek het vandag my facebook-rekening toegemaak….want dis koud daar. Dit het winter geword.
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/04/goodbey-facebook/feed/0stanleysebastiaan4 Desember (amper nag)
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/04/4-desember-amper-nag/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/04/4-desember-amper-nag/#respondThu, 04 Dec 2014 19:39:58 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=915dis amper donker. Ek het die maan gegroet. Hy is amper vol. Mens moet respek vir die maan he….sommige mense is met hom gepla, en as hy jou beetkry, los hy jou nie sommer nie. Vra my….
ek wil weer in die kunskringe inbeweeg….ek wil weer aan iemand behoort…iemand moet van my hou.
is dit Gods-moontlik dat iemand van my sal kan hou?….ek is vreemd.
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/04/4-desember-amper-nag/feed/0stanleysebastiaan4 December 2014
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/04/4-december-2014/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/04/4-december-2014/#respondThu, 04 Dec 2014 07:07:31 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=913my blog het ‘n dagboek geword. Aanvanklik sou ek my posts op facebook gepost het, maar facebook is anders. dis ‘n planeet wat geen hemel, hel of sterre het nie. Dis net ‘n ding. My blog behoort aan my…en my hart
ek verlang na die stad. Ek verlang na kunstenaars om my. Ek verlang die straatkafees en interessante mense. Ek verlang na lang dwaal in strate en by ‘n straatkafee stop, koffie drink en vinnig met iemnad oor ‘n gedig praat.
Ek wil op die verhoog wees, ek wil weer lag…ek wil weer leef LEEF LEEF LEEF….ek haat Kleinzee. Ek haat die mense. Ek haat die reuk van die dorp. Ek haat my voordeur. Ek haat my kombuis. Ek haat die boom in my backyard….ek wi weg….ver weg…terug na ‘n land waar mense ander tale praat….lag
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/04/4-december-2014/feed/0stanleysebastiaan3 Desember 2014
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/3-desember-2014-2/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/3-desember-2014-2/#respondWed, 03 Dec 2014 14:33:31 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=911ek het besluit om die tavern toe te maak. Dis my hoofinkonste……nou moet ek myself oop maak
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/3-desember-2014-2/feed/0stanleysebastiaan3 DESEMBER 2014
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/3-desember-2014/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/3-desember-2014/#respondWed, 03 Dec 2014 14:30:21 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=909vandag is ‘n moeilike dag.
moeilik om te verstaan, moeilik om voort te gaan, moeilik om myslef te vind.
Ek het besef om vooruit te gaan (in myself) moet ek eers myself vind. en dis moeilik. Waar begin mens?
ek wil skryf oor haar dood, maar ek kan nog nie. Dis nog te rou
Ek wil skryf oor hoe ek my pa mis, maar die skuldgevoel maak my dom
Ek wil skryf oor my sukses, maar watse sukses is daar.
?
Ek vra te veel vra
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/3-desember-2014/feed/0stanleysebastiaanbewaar
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/bewaar/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/bewaar/#respondWed, 03 Dec 2014 07:45:22 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=907Kan iemand asseblief vir my sê
EK SAL JOU BEWAAR………?
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/bewaar/feed/0stanleysebastiaandood
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/dood/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/dood/#respondWed, 03 Dec 2014 07:27:54 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=905daar is heelwat maniere om dood te gaan,
die ergste een is om te bly lewe
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/03/dood/feed/0stanleysebastiaanin ‘n voetpad
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/02/in-n-voetpad/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/02/in-n-voetpad/#commentsTue, 02 Dec 2014 14:35:33 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=903hoekom sou iemand ‘n voetpad ooptrap?
hoekom sal iemand heeltyd in daardie spoor loop….?
heen….
weer…..
heen weer…….
totdat niks oor nie.
net ‘n spoor
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/02/in-n-voetpad/feed/2stanleysebastiaanmy brug
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/02/my-brug/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/02/my-brug/#respondTue, 02 Dec 2014 09:09:27 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=901ek soek ‘n brug
ek soek ‘n rug
ek soek iets wat my kan vashou
ek soek ‘n anker
ek soek ‘n groot arm
ek soek iemand wat my kan vashou….tot die seer uitgeloop het
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/02/my-brug/feed/0stanleysebastiaandie hond/kind op straat
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/02/die-hondkind-op-straat/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/02/die-hondkind-op-straat/#respondTue, 02 Dec 2014 08:57:29 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=899Op ‘n reênerige dag in Lissabon.
Die straatjies is mos maar so uitgepak met klip. Soos ‘n puzzel wat bymekaar is maar tog deurmekaar. Ek wonder watter klip pas waar in? Wie het al hierdie klippe kom aandra? Wie het hierdie klippe so mooi gepak?
Iewers in ‘n hoek sit ‘n kind met ‘n lang donker kuif en kitaar speel. Langs hom sit ‘n swart hond met lang ore wat ‘n mandjie in sy bek vashou. In die mandjie lê ‘n paar sente
“leef die hond?” vra ek
die kind kyk my aan
Hoe sal ek dit in portugees sê?
voor ek nog kon verder dink, draai die hond sy kop. Die kind speel die mooiste lied en ek laat val ‘n sent of twee in die mandjie. Toe gaan ‘n deur oop, en daar kom die wonderlikste reuk van koffie, vars brood en croissants uit.
Obrigada…..en ek voel tevrede.
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/02/die-hondkind-op-straat/feed/0stanleysebastiaangee om en om
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/01/gee-om-en-om/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/01/gee-om-en-om/#commentsMon, 01 Dec 2014 08:56:56 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=897ek wens iemand wil net vir my sê:
ek gee om
ek beskerm jou
ek is daar vir jou
ek hou jou vas
jy is safe…..
dis al wat ek vra
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/12/01/gee-om-en-om/feed/1stanleysebastiaan
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/27/871/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/27/871/#respondThu, 27 Nov 2014 05:34:46 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=871Etenstyd in die koshuis was soos ‘n skoenboks vol sywurms wat opsoek was na ‘n blaar.
Mens kon die klomp honger seuns hoor kou.\
Die grootste besluit aan tafel was “WIE SIT AAN DIE HOOF VAN DIE TAFEL, DAN LANGS HOM, DAN LANGS HOM EN SO AAN”.
Matriekseun aan die hoof
Langs hom standard 8 of 9
Dan Standard 7
Dan staderd 6
Dit was soos ‘n ere-ritueel.
My grootste bang was altyd of ek ‘n sitplekkie gaan kry? Langs wie gaan ek sit?
“Hou net kop. Ek sal na jou kyk. Ek sal die regte stoel vir jou kies” hoor ek ‘n stem terwyl in rye die eetsaal instap.
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/27/871/feed/0stanleysebastiaanvandag
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/27/vandag-6/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/27/vandag-6/#respondThu, 27 Nov 2014 05:32:36 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=893ek is net opsoek na iets wat ek nooit sal vind nie
ek sit in ‘n vensterbank en bekyk die wêreld van daarbo…
net om leë strate te sien
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/27/vandag-6/feed/0stanleysebastiaandie mooiste ooit
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/die-mooiste-ooit/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/die-mooiste-ooit/#respondMon, 24 Nov 2014 16:04:08 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=891die gee van omgee
die vat van oorvat
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/die-mooiste-ooit/feed/0stanleysebastiaan
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/888/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/888/#respondMon, 24 Nov 2014 12:56:25 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=888ek was nog altyd maar net iemand anders gewees….
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/888/feed/0stanleysebastiaan2009-01-01 00.00.00-3die son
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/die-son/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/die-son/#commentsMon, 24 Nov 2014 12:54:16 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=885sal die son ooit uitbrand?
Sal die see ooit oorstroom?
Sal die maan ooit kaas word?
Sal ek ooit heel word?
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/die-son/feed/1stanleysebastiaandie see-kind
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/die-see-kind/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/die-see-kind/#respondMon, 24 Nov 2014 12:52:03 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=883weer stap ek op die strand
weer lê ek tussen die branders
weer stap ek deur die rif
en toe verander alles.
sommer net so
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/die-see-kind/feed/0stanleysebastiaanvergeet
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/vergeet/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/vergeet/#respondMon, 24 Nov 2014 12:48:27 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/?p=881ek wens ek kon vergeet om net weer te onthou
]]>https://stanleystorie.wordpress.com/2014/11/24/vergeet/feed/0stanleysebastiaandie seun op die plafon
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/03/30/die-seun-op-die-plafon/
https://stanleystorie.wordpress.com/2014/03/30/die-seun-op-die-plafon/#commentsSun, 30 Mar 2014 10:53:05 +0000https://stanleystorie.wordpress.com/2014/03/30/die-seun-op-die-plafon/“Moenie dat iemand op jou tone trap nie” hoor ek ‘n stem toe ek verby ‘n groot pilaar loop “Kyk waar jy trap. Mense mag nie jou spoor volg nie” hoor ek ‘n ander stem toe ek verby ‘n klimraam stap. “Hou moed, jy sal eendag kan dans.” hoor ek ‘n stem toe ek verby ‘n kind se loopring loop. “Waar kom al hierdie stemme vandaan? ” fluister ek “Bly stil en doen wat ek sê” hoor ek ‘n stem toe ‘n mes se agterkant op ‘n houttafel dreun om gebed aan te kondig. “SeënHeerwatonseetlaatonsunimmervergeet” hoor ek ‘n ander stem vanuit ‘n weense woud praat “Bly stel en dan wat ek sê” skreeu die mes op tafel weer. “Ek gaan jou pinkie afkap en dit aan jou voorkop vasgom” sê ‘n groot boom uit die moordenaarskaroo.
Ek weet nie wat aangaan nie. Ek kyk na ‘n jong man wat regs van my sit. Hy is vreeslik mooi. Hy ruik na man en bietjie sweet. “Ek sal nooit weer vir ‘n ete bid nie” sê ek vir die Weense woud “Bly stil. Kinders word gesien en nie gehoor nie.” praat die boom uit die moordenaarskaroo. My kop dreun soos ‘n sinkplaat wat op ‘n ou huis se dak los los in die wind klap. “Ek gaan lê” fluister ek vir die loopring.
Ek stap in ‘n lang, grys gang af opsoek na my kamer. Hoekom kan ek nie my kamer kry nie? Waar is my bed? Het iemand my tape recorder gesien? Ek gaan staan voor ‘n ou houtdeur, maak hom saggies oop en weer hoor ek ‘n stem: “Jy sal ok wees. Moenie worry nie. Ek sal na jou kyk. My hand sal op jou skouer rus.” Ek maak die deur oop en daar is my bed. Mooi opgemaak met ‘n blou deken. Dis mooi. Dis werklik mooi. “Ek het jou geseê dat ek na jou sal kyk” sê die stem weer. Ek gaan lê op my rug. Die bed is regtig mooi. Ek kyk na die plafon en daar lê die mooi seun wat ek aan etenstafel gesien het. Hy lê kaalbolyf, sy skoolklere op ‘n hoop langs hom. Sy hande agter sy kop gevou en hy smile. “Vir wat kyk jy?” Vra hy “Ek kyk maar net” “Kyk weg” en toe ek wegkyk verdwyn hy van die plafon af.
“Kom kyk hier. Kom nader. Ek nooi jou uit. KOm” hoor ek ‘n stem “Moenie skaam wees nie. Ek wil jou graag wys. Dit gaan jou gelukkig maak. Moenie skaam wees nie man” praat die stem weer. Maar effens harder. “Wat moet ek doen?” vra ek “kyk na my” sê hy Ek staan versigtig van my blou-deken-bed af op en stap na die deur se kant toe. “Maak die deur toe” sê die stem Ek gooi ‘n handdoek oor die deur en druk hom stewig toe. Dit sal die deur effens laat vassit as iemand hom wil oopmaak. Ek kyk na die stem. Ek kyk weer. Ek staar. “Is ek mooi?” vra hy “Ek weet nie” Ek kyk weer op na die plafon en daar lê die mooi seun weer. ‘n Stringetjie hare loop by sy naeltjie af tot sy onderbroek in. “Wat kyk jy? Kyk weg” seê hy weer en hy verdwyn van die plafon af. Ek gaan sit voor my lessenaar en druk met my voete teen die muur om die stoel op sy agterpote te ry. Ek wieg heen en weer. Ek ry die stoel totdat die pote kreun. Ek wieg en ry, wieg en ry. En daar hoor ek weer die stem. “Kom kyk na my. Kom hou my dop” en ek staan op, stap na die spieeël toe en kyk vir myself. “Dis reg ja…..nou kan ons gesels” sê die stem. Ek kyk vir die spieeël en die spieeël kyk terug. Die Weense woud gaan toe dood van droogte. Die moordenaarskaroo brand uit en die seun op die dak gly in ‘n geut af, die drain in….net so weg. Nou is dit ek en jy. Net ons. Nou kan ons dans. En toe ek afkyk, staan die loopring langs my en draai al in die rondte. Toe dans ons. En vir ‘n klein rukkie was ek gelukkig.