-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 778 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
| CARVIEW |
Select Language
HTTP/2 301
server: nginx
date: Tue, 03 Feb 2026 15:04:32 GMT
content-type: text/html; charset=UTF-8
location: https://seegogga.com/category/euro-trip/
strict-transport-security: max-age=31536000
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
link: ; rel="https://api.w.org/"
vary: accept, content-type, cookie
x-redirect-by: WordPress
x-ac: 3.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=464.0
HTTP/2 200
server: nginx
date: Tue, 03 Feb 2026 15:04:32 GMT
content-type: text/html; charset=UTF-8
strict-transport-security: max-age=31536000
vary: Accept-Encoding
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
link: ; rel="https://api.w.org/"
vary: accept, content-type, cookie
content-encoding: gzip
x-ac: 3.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=658.0
Euro-trip | Seegogga se Bloggie
Category Archives: Euro-trip
Die VVVTT WERELDTOER Hoofstuk 5 Deel 1: Die kleurvolle tent.
Die V(lieënde)V(irus)V(lugtende)T(owerin)T(ent) styg met ‘n duisligwekkende vaart op. Jy sien net stofwolke! Seegogga gaan aan die proes en hoes.Sy pluk haar Sasolreünie buff oor haar oë en neus, maar te laat. Sy kan niks sien nie. Sy gryp na die … Lees voort →
Carpe Diem in Cardiff
Jare gelede, is 1976-77 om presies te wees, het ek 3 maande lank deur Europa getoer , net me , myself en I. En geldjies was skraps. En ‘n Boer moes ‘n plan maak, ne! Ek vertel hierdie storie in … Lees voort →
Kaalvoet in die reen- ‘n kraterstorie
Dis laaankal tyd vir ‘n kraterstorie, so hier is hy. Ek begin gewoonlik goed met alles, maar êrens, somewhere, gaan iets gewoonlik verkeerd, né. Nie ernstig, doodsake nie, net sommer……. krateragtig? Vir my verjaardag besluit my liewe dogter om haar ma … Lees voort →
Amsterdam 2013
Die lewe loop draaie . Soms so stadig dat jy dit nie agterkom nie, soms vinnig en dramaties. In hierdie tyd van verandering in my lewe, kom daar toe nog ‘n paar onverwagse kinkels, hobbeltjies in die bestaan. Die eerste, … Lees voort →
KONINGINNEDAG 2012
Maandag, 30 April, was Koninginnedag- ‘n dag van oranje, feesvier , pret en vryemark in Holland. Koninginnedag het geleidelik deur die jare ontstaan toe daar elke jaar op koningin Wilhelmina se verjaarsdag blomme aan haar oorhandig is en sy dan … Lees voort →
Keukenhof: Tiptoe through the Tulips
Keukenhof So lovely the colours so crispy the air I cannot help thinking you should have been there.
Die eensame koning
Eendag, lank gelede, so vanaf, 1845 af, was daar ‘n klein prinsie. Die arme prinsie se pa was natuurlik die koning van die land, Bavaria, en baie besig. Hy het nie gedink kindersgrootmaak is deel van ‘n koning se pligte nie, daarvoor … Lees voort →
Turkısh Delıght
Merhaba arkadaşlar! So vlieg ons toe ewe hartseer terug SA toe, en land in Istanboel! Wat ‘n belewenis! Dit het so gebeur: Toe ons so twaalfuur die nag in Istanboel moes oorklim, deel hulle ons mee dat die vulkaan se … Lees voort →
Deutsche Erlebnis
Guten Tag, meine Freunde! Ich komm nur von Deutchland. Wir waren 2 Tagen bei unsere Vreunde in Munchen . Sie waren wunderbar freundlich. Sie haben uns nach die Marienplatz genommen. Da klommen wir ein”tower”, st Peter “tower”. Wir gingen auch nach die … Lees voort →
Van Gogh, Rembrandt en Seegogga
Hoi! Ag. wat een leuke dag ! Gister hebben we naar Vincent van Gogh’s museum gegaan. Wat mooi! Ik zie zijn kleure- erg vreemd en mooi. Zij schilderijen ziet daar heel modern uit. Helemaal te modern voor zijn tijd. Ik lees zijn … Lees voort →
Blogging in Holland
Hallo Liewe lesers, Hier ‘s ek weer met my rooi rok voor jul deur ! Air Turkey is….Turks! Alle aankondigings is in Turks en hulle Engelse aankondigings is ….Grieks. Die lugwaardinnetjies is pragtig, die kos absoluut heerlik en die beenspasie min. … Lees voort →
bye bye for now
Na jare se wens, maande se dink en beplan en nou op die nippertjie reelings, het die tyd uiteindelik( te gou?) aangebreek en is dit hier: Ons oorsese trippie. Donderdag, DV, klim ons op daardie vliegtuig, dws as die berge … Lees voort →
-
Subscribe
Subscribed
Already have a WordPress.com account? Log in now.
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.