HTTP/2 301
server: nginx
date: Sat, 31 Jan 2026 00:03:05 GMT
content-type: application/rss+xml; charset=UTF-8
location: https://rendier.wordpress.com/comments/feed/
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
link: ; rel="https://api.w.org/"
vary: accept, content-type, cookie
last-modified: Sat, 31 Jan 2026 00:03:05 GMT
etag: "10624af0b64a357cf32abab21ff556c4"
x-redirect-by: WordPress
x-ac: 1.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=468.0
HTTP/2 200
server: nginx
date: Sat, 31 Jan 2026 00:03:06 GMT
content-type: application/rss+xml; charset=UTF-8
vary: Accept-Encoding
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
link: ; rel="https://api.w.org/"
vary: accept, content-type, cookie
last-modified: Sat, 31 Jan 2026 00:03:06 GMT
etag: W/"f7bb543f46d651b183c0e637ecd08a0a"
content-encoding: gzip
x-ac: 2.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=420.0
Kommentaar van Rendier se Kraal
https://rendier.wordpress.com
Welkom in die Rendier se KraalTue, 06 Dec 2011 15:58:32 +0000
hourly
1 https://wordpress.com/
Kommentaar op Die keuse is hier… deur Roer
https://rendier.wordpress.com/2009/05/14/die-keuse-is-hier/#comment-398
Tue, 06 Dec 2011 15:58:32 +0000https://rendier.wordpress.com/?p=269#comment-398Vergewe my asseblief 🙂 https://kruidjieroermynie.wordpress.com/2011/12/06/skades-en-skandes/
]]>
Kommentaar op Spoke, geeste en ander middernagtelike goeters deur Theresa
https://rendier.wordpress.com/2007/04/17/spoke-geeste-en-ander-middernagtelike-goeters/#comment-350
Wed, 06 Apr 2011 11:56:41 +0000https://rendier.wordpress.com/2007/04/17/spoke-geeste-en-ander-middernagtelike-goeters/#comment-350Hi Rene
Dis, nou vir jou n intersante storie daai. Ek natuurlik lekke gelag dat jy die spook wou skop.Dit spyt my so baie mense glo nie ‘spooke’ nie. Ek glo daar aan. Dit gesien kan met hulle praat en hulle voel. Hoekom is mense bang daar voor? Ek weet die dag as ek moet sterf kom ek terug om te sorg my familie is ok. Daar is niks fout met my nie ek n dood normaale vrou wat elke aand haar bybel lees ek glo God het my daar die gawe gegee. Ek dit al van vroeg in my lewe.
Nou ja goed gaan en onthou as daai persoon jou weer pla vra ha wat sy soek.
]]>
Kommentaar op ‘n Lekker voorgereg – Roket, Bokmelkkaas en heuning slaai deur illuminerend
https://rendier.wordpress.com/kos-wyn-en-allerlei-lekker-dinge/n-lekker-voorgereg/#comment-319
Wed, 30 Sep 2009 09:24:40 +0000https://rendier.wordpress.com/kos-wyn-en-allerlei-lekker-dinge/n-lekker-voorgereg/#comment-319Hierdie klink lekker en net wat ek vandag nodig het. Eks juis nie lus vir kosmaak nie, maar moet maar. Ek het ‘n klein lamsribbetjie gekoop by Pnpay muninmark vir die kids en ook ‘n paar hoederbosies sonder velletjies. Sal aartappels saam met dit maak. En rooiwyn uit die boksie. Kan nie onthou watter soort dit is nie, maar dis heerlik sag en geurig.
Dit wil ek doen vir middagete dan kan ons vanaand net ‘n broodjie of noodles eet.
Sterkte met die oppak en regkry vir jul vertrek na down under.
Annora.
]]>
Kommentaar op Liefde is…’n stille rivierstroom deur rendier
https://rendier.wordpress.com/2007/01/19/liefde-isn-stille-rivierstroom/#comment-311
Thu, 06 Aug 2009 07:05:23 +0000https://rendier.wordpress.com/2007/01/19/liefde-isn-stille-rivierstroom/#comment-311Hi Marli,
Daar is ‘n heel paar opsies as jy ‘n plekkie soek. Dwarsberg (Trout Haven) bied beide chalets en tent kamp geriewe teen ‘n billike prys. Jy kry ook toegang tot hulle deel van die Holslootrivier.
Du Toitkloof Lodge is ook ‘n opsie, sowel as Merwirda Lodge in Rawsonville.
Indien jy nog nie die Kaapse strome ervaar het nie, sou ek voorstel dat jy/julle die CPS Bells Fly Fishing experience doen. Dit word beplan vir die naweek van 23-25 Oktober 2009. Die koste is omenby R900 per persoon en sluit verblyf, etes en vlieghengel met een van die Kaap se voorste vlieghengelaars in. Bells bied die Saterdagaand ook ‘n whiskey proe sessie aan. Meer inligting is by die Cape Piscatorial Society beskikbaar (www.piscator.co.za)
]]>
Kommentaar op Liefde is…’n stille rivierstroom deur Marli White
https://rendier.wordpress.com/2007/01/19/liefde-isn-stille-rivierstroom/#comment-308
Mon, 03 Aug 2009 20:34:11 +0000https://rendier.wordpress.com/2007/01/19/liefde-isn-stille-rivierstroom/#comment-308Hello ek wil weet of julle gastehuise het en hoefeel dit per nag kos om oor te slaap.
Net vir 2 mense.
Dankie
]]>
Kommentaar op Die Natuur is onder druk deur rendier
https://rendier.wordpress.com/2008/07/11/die-natuur-is-onder-druk/#comment-279
Thu, 28 May 2009 06:50:11 +0000https://rendier.wordpress.com/?p=211#comment-279Dis ‘n jaar later en traai wat? Die omgewingsimpakstudie is voltooi sonder die werklike insluiting van belanghebbendes se besware.
]]>
Kommentaar op Die Natuur is onder druk deur Jorina Lombaard
https://rendier.wordpress.com/2008/07/11/die-natuur-is-onder-druk/#comment-277
Fri, 22 May 2009 16:38:13 +0000https://rendier.wordpress.com/?p=211#comment-277Ek is ‘n 15 jarige en ek bekommer oor wat satisfaksie in mense se allerdaagse lewe vir hulle beteken… As jy ten koste van ENIGE lewende organisme (of jy omgee of nie) slegs jou opienie wil rig om by ander mense in jou werksplek erkenning te kry, dan wil ek nie oordeel nie, maar dan voel jy volgens my absolut niks vir jou kinders of hulle kinders nie… Want jy het mos ‘n Geelvis gesien hoekom moet jy omgee om dit te bewaar vir jou nageslag?? Wel het jy al ooit gewonder oor hoe bevoreg mense was wat die Kwagga kon sien? Hulle het dit net nie besef nie… so nou wil ek n vraag stel, jy het al die omgewings inligting oor spesies wat alreeds besig om uit te sterf bedreig word; Wat doen die algemene mens om uitwissing te bekamp???
]]>
Kommentaar op My bloed kook nogsteeds… deur Ockert
https://rendier.wordpress.com/2009/03/19/my-bloed-kook-nogsteeds/#comment-272
Sun, 05 Apr 2009 04:52:13 +0000https://rendier.wordpress.com/?p=265#comment-272Sorry maatjie. Dit klink vir my na die Amerikaanse INS. Het vir drie jaar baklei vir my groen kaart. Dan verloor hulle alles, dan kry hulle dit. Dan kanseleer hulle my afspraak en “we sill inform you of you new appointment date”. Dan kanseleer hulle my aansoek, “because you didn’t show up for the appointment.” Wag, die afspraak wat julle gekanseleer het? WTF!!!!
So, ek weet hoe dit voel. Dit suck. Ek hoop dit sal alles vir julle uitwerk. Mis julle klomp baie! Kan nie wag om julle weer te sien nie. ‘n Paar biere en braaivleis klink na ‘n goeie idee!!! Groete vir Mev. Rendier.
]]>
Kommentaar op Petit Prince is hier deur Roer
https://rendier.wordpress.com/2009/01/19/petit-prince-is-hier/#comment-269
Wed, 18 Feb 2009 09:25:12 +0000https://rendier.wordpress.com/2009/01/19/petit-prince-is-hier/#comment-269Ai tog. Mis ek nou daai sy sagte lyfies. Hy’s pragtig Rendier. Wel gedaan aan Mev. Rendier.
]]>
Kommentaar op Is it a girl? deur talissja
https://rendier.wordpress.com/2006/05/10/is-it-a-girl/#comment-268
Tue, 17 Feb 2009 11:25:40 +0000https://rendier.wordpress.com/2006/05/10/is-it-a-girl/#comment-268waar gaan ek afrikaanse dogtertjie name kry?? ASB
]]>