Bio: Ek kan myself beskryf as 'n "jill of all trades, master of none"! 'n Kreatiewe tuisteskepper met 'n fotografie besigheid, wat juwele maak, 'n boek probeer skryf en heeltemal te min blog.
Baie geluk met jou blog/pos, ek erken dat ek nog beseig is om van jou plasings te lees. Ek wil net vir jou sê hoe goed jy is op die beskrywing van die dinge jou op blog – ek moet ook erken ek vind dit insiggewend om jou blog te lees. Hou aan met die goeie werk.Hendrik Duvenhage https://www.hendrikduvenhageblog.wordpress.com/
Hi Pixie,
Wanneer jy tydjie het, gaan loer asb daar by my. Ek het jou genomineer vir ietsie!
Ek sal gaan loer – dankie!
Bly te kenne, Pixie!
Hallo! Ek was bietjie op ‘n missie om mede bloggers te gaan soek
Ons is baie bly jy het op ons afgekom!
Baie geluk met jou blog/pos, ek erken dat ek nog beseig is om van jou plasings te lees. Ek wil net vir jou sê hoe goed jy is op die beskrywing van die dinge jou op blog – ek moet ook erken ek vind dit insiggewend om jou blog te lees. Hou aan met die goeie werk.Hendrik Duvenhage https://www.hendrikduvenhageblog.wordpress.com/
Bai dankie – ek is bly as mense se hulle geniet my blog. Soms gaan ek so diep, ek vergeet soms dat ander mense in my hart in kan sien!
Dankie Pixie,jy is baie welkom om jou gedagtes te laat gaan.Groetnes.Hendik