| CARVIEW |
https://icanhascheezburger.com/
Soms nogal snaaks …
]]>Dan kry jou nog ander mense wat krepeer van elende in hul eie land wat miljoense spandeer net om ‘n stuk yster die lug in te blaas …https://www.news24.com/News24/Technology/News/0,,2-13-1443_2313274,00.html Ek sou nou kon verstaan as hulle so ‘n half miljoen mense saamgestuur het in ‘n poging om die maan te kolloniseer. Dink net so ses maande later sou ons kon Richard Branson se fancy plane gevat het en gaan kuier by Raj se Curry Tavern in krater nommer vyf.
Laastens maar nie die minste nie moet ek seker maar ook iets sĂȘ oor Vernon Koekemoer. Ek kan verstaan dat mense so oor die ding aangaan – in ‘n sin is dit dieselfde klomp wat so bohaai gemaak het oor Chuck. Verstaan my nou mooi – ek gaan nie self my tyd daarmee mors nie, maar kan asseblief iemand wat rerig KAN “photoshop” nie maar vir hulle ‘n paar prentjies stuur nie … dan kan die van ons wat net partykeer lag omdat dit so simpel is dalk darem die kuns waardeer ;->
Â
]]>Vir nou gaan my woorde maar nog wees soos salarisse – min en ver uitmekaar – maar dalk reĂ«n dit volgende keer ….
]]>
Dis net dat mens partykeer simpatiek saam met oom Lucas can sing oor sy miljoen – maar met die status van die rand met die nulle dalk nou sewe of meer word.
Troos myself ek bly nog nie in Zim nie.
En dan al die moere wat vir hulle self geld gee (Kyk net na die SAL), terwyl ESKOM ons meer wil vra vir krag wat hulle nie lewer nie.
Maar ja, laat ons op ons knieĂ« gaan en dankie sĂȘ vir dit wat ons het (of oorhet).
Tot later ….
]]>Mens kyk so na die nuus oor Israel, Sirië, Hamas, Zim ens. ens. en die wenners van die lewenslange aapgesig toekenings is:
1. ‘n Gelykop tussen Mahmoud Ahmadinejad en Robert Mugabe
2. Die boonste twee is te ver voor om iemand hier te plaas.
Nou sit ek maar en vat die kitaar en leer om te speel, want met die nuwe rentekoerse raak ‘n straathoek die ideale plek vir alternatiewe inkomste. Sal maar die huis verkoop en ‘n karavaantjie aanskaf ….. f@k Tito en sy trawante.
Wonner net – is ons witmense net gewoont kla ? Ek dink dit gaan rerig k@k.
Â
]]>https://www.religionnewsblog.com/21002/craig-rhodenizer
anders as oom pastoortjie was pietertjie weereens besig om die komper te herstel wat hy soos gewoonlik self gebreek het.
So tussen die hoë rentekoerse deur en al die k@k en betaal moet ons seker maar aangaan. Is dit net ekke of al die strooi met die ANC se sogenaamde jeug liga bring gedagtes van Zimbabwe ?
Nou ja toe – ek wil bietjie loer of ek die plekkie kan opbeur – tata vir eers!
]]>Â Nee – ernstig dankie vir vonkeldoos en platkuif (by bosparra.com) – want hulle het my onwetend tot hier laat verval – nie drank en vrouens soos algemeen aanvaar word nie. Hulle sĂȘ die ding is verslawend – wel ek het gehoor van ‘n gesigboek ding en ander storie van mengdit (die drank alweer) maar nie gebyt nie.
 Nou kom ons laat dit eers daar en maak weer of ons hard werk … tot later …
]]>