Shoe – was ek reeeerig so lanklaas hier – wel intussen het ek weer begin skryf – nie nonsies nie – maar musiek – het darem al so paar songs klaar en moet nog die SAMRO registrasie ding ensovoorts doen. Het ene vir ‘n ander muso ook gedoen – sal maar sien of hy erns kom met hom – ekke hoop so – sal laat weet as hy die lig sien đ
| CARVIEW |
Pietertjie se Parafrases
Hello Suid Zim!!!
Posted in Uncategorized on Junie 5, 2008 by pieterzaEkke haal die Beeld aan (of wat oor is van hom):
“Kaapstad. â Die minister van landbou en grondsake sal grond Ă©n roerende bates soos trekkers kan bekom as die parlement wetgewing vir die verkryging van grond aanvaar.
Luidens ân verklaring van die departement van grondsake is diĂ© maatreĂ«ls ânoodsaaklik vir volhoubare grondhervormingâ.
Die kabinet het verlede week die wysigingswetsontwerp op die beskikbaarstelling van grond en bystand goedgekeur. DiĂ© wetsontwerp brei die magte van me. Lulu Xingwana, minister van landbou en grondsake, uit sodat dit verder strek as die verkryging van net grond. Dit stel die minister van landbou op ân grondslag van gewillige koper/gewillige verkoper in staat om ân boer se grond Ă©n sy landboutoerusting te koop en dit aan swart boere te gee.
Die regering poog met die wysigingswetsontwerp om die strategie vir die verkryging van grond (Plas) aan te help deur ân omgewing te skep waar diĂ© strategie beter uitgevoer kan word.
Plas word ingespan om die grondhervorming te bespoedig.
Volgens mnr. Tozi Gwanya, direkteur-generaal van grondsake, gaan grondhervorming nie net oor ânie-roerende bates (soos grond) nie, maar ook roerende batesâ. Hy meen daar kan nie van boere aan wie plase gegee word, verwag word om sonder toerusting te boer nie.
Hy het gesĂȘ die wetsontwerp hou nie verband met die Onteieningswet nie, waar die minister van openbare werke grond sowel as roerende bates kan onteien, nie. â Abigail Isaacs ”
SAL ALMAL WAT DINK ONS LOOP NIE ZIM SE PAD NIE ASSEBLIEF DIE SAAL VERLAAT!!
van Hawking en dinge ….
Posted in Uncategorized on Mei 13, 2008 by pieterzaÂ
verwysend na https://www.bosparra.com/wanneer-is-n-mens-te-slim
Nou beweeg ons op interesante grond âŠ..
Om eers die vraag the beantwoord – Hawking is dom van slimmigheid. Wat bedoel ek hiermee? Hy het so ân groot denkvermoĂ« dat hy vir homself bewys het dat daar geen *** is nie – daardeur verlig hy ons Hemelse Vader van die verantwoordelikgied van die ateĂŻstiese neigings wat hy toon en eien sy straf vir homself toe âŠ.
Ek het dikwels gewonder oor die man. Ja, hy het dit nie die beste sover die vleeslike aangaan nie en het daarom meer redes om negaties te wees as die res vir ons, maar die Byble sĂȘ eers as jy dankbaar is vir wat jy het, en dit gebruik, sal meer toegevoeg word.
Om ân lid te wees van MENSA is geen pluimpie in ân mens se hoed nie – kry bietjie van hulle nuusbriewe te lese – en jy sal sien âŠ(interesant hoe sommige van hulle âjokeâ dat alle âdomâ mense verminder moet word). As dit so groot âjokeâ is, hoekom preik dit in die humanistiese manifes dat die wereld popolasie verminder moet word na 500 miljoen ???
Die Bybel sĂȘ wel dat aan die einde van tye kennis (science?) sal vermeerder. Hy sĂȘ ook dat mense wat hulle self slim noem maar ietwat dom (fools) is âŠ
Wag nou moet ek ophou – voor ek begin dink ekâs slim en dom dinge sĂȘ ;->
Stadig oor die klippe …
Posted in Uncategorized on Mei 9, 2008 by pieterzaIs deesdae ne m#er besig hier … het ook iets nuuts gekry om die tyd te verwyl:
https://icanhascheezburger.com/
Soms nogal snaaks …
Oor alles en wat …
Posted in Uncategorized on April 29, 2008 by pieterzaEk het nog altyd lus gehad om Oom Paul se “stash” te gaan soek maar is ook maar negatief genoeg om te glo hy’t dit oorsee gaan blaas, soos wat ‘n klomp mense deesdae doen. Partykeer is daar egter mense wat ‘n ou gelukkie kry: https://www.news24.com/News24/Technology/News/0,,2-13-1443_2313539,00.html
Dan kry jou nog ander mense wat krepeer van elende in hul eie land wat miljoense spandeer net om ‘n stuk yster die lug in te blaas …https://www.news24.com/News24/Technology/News/0,,2-13-1443_2313274,00.html Ek sou nou kon verstaan as hulle so ‘n half miljoen mense saamgestuur het in ‘n poging om die maan te kolloniseer. Dink net so ses maande later sou ons kon Richard Branson se fancy plane gevat het en gaan kuier by Raj se Curry Tavern in krater nommer vyf.
Laastens maar nie die minste nie moet ek seker maar ook iets sĂȘ oor Vernon Koekemoer. Ek kan verstaan dat mense so oor die ding aangaan – in ‘n sin is dit dieselfde klomp wat so bohaai gemaak het oor Chuck. Verstaan my nou mooi – ek gaan nie self my tyd daarmee mors nie, maar kan asseblief iemand wat rerig KAN “photoshop” nie maar vir hulle ‘n paar prentjies stuur nie … dan kan die van ons wat net partykeer lag omdat dit so simpel is dalk darem die kuns waardeer ;->
Â
Kitaar stories
Posted in Uncategorized on April 25, 2008 by pieterzaJa jongies – ek het so jaar en ‘n half terug begin om daai ding ook te leer – ook maar agtergekom dit is nie ‘n gou-gou ding nie. Nou kan ‘n mens darem al ‘n paar songs speel. Ek reken maar hierdie blog storie werk maar dieselfde – mens moet tyd daaraan spandeer en dan raak dit ‘n gewoonte.
Vir nou gaan my woorde maar nog wees soos salarisse – min en ver uitmekaar – maar dalk reĂ«n dit volgende keer ….
Brand vir ‘n rand
Posted in Uncategorized on April 18, 2008 by pieterzaDis nou eintlik ‘n misleidende titel đ Dis net dat mens partykeer simpatiek saam met oom Lucas can sing oor sy miljoen – maar met die status van die rand met die nulle dalk nou sewe of meer word.
Troos myself ek bly nog nie in Zim nie.
En dan al die moere wat vir hulle self geld gee (Kyk net na die SAL), terwyl ESKOM ons meer wil vra vir krag wat hulle nie lewer nie.
Maar ja, laat ons op ons knieĂ« gaan en dankie sĂȘ vir dit wat ons het (of oorhet).
Tot later ….
Wonder soms ….
Posted in Uncategorized on April 11, 2008 by pieterzaAlles is ‘n gejaag na wind, behalwe een ding ….. (gaan soek hom).
Mens kyk so na die nuus oor Israel, Sirië, Hamas, Zim ens. ens. en die wenners van die lewenslange aapgesig toekenings is:
1. ‘n Gelykop tussen Mahmoud Ahmadinejad en Robert Mugabe
2. Die boonste twee is te ver voor om iemand hier te plaas.
Nou sit ek maar en vat die kitaar en leer om te speel, want met die nuwe rentekoerse raak ‘n straathoek die ideale plek vir alternatiewe inkomste. Sal maar die huis verkoop en ‘n karavaantjie aanskaf ….. f@k Tito en sy trawante.
Wonner net – is ons witmense net gewoont kla ? Ek dink dit gaan rerig k@k.
Â
Ja Oom Dominee
Posted in Uncategorized on April 7, 2008 by pieterzaJa – ekke sou ook vergeet het waar ek was ….
https://www.religionnewsblog.com/21002/craig-rhodenizer
anders as oom pastoortjie was pietertjie weereens besig om die komper te herstel wat hy soos gewoonlik self gebreek het.
So tussen die hoë rentekoerse deur en al die k@k en betaal moet ons seker maar aangaan. Is dit net ekke of al die strooi met die ANC se sogenaamde jeug liga bring gedagtes van Zimbabwe ?
Nou ja toe – ek wil bietjie loer of ek die plekkie kan opbeur – tata vir eers!
Hier kom ‘n ding …
Posted in Uncategorized on April 3, 2008 by pieterzaVan waar Gehasi, vra ek vir jou. Kom ons doen hom soos die Oscar – ek wil net vir my ma en my pa en my labrador en die slang in die huis ….
 Nee – ernstig dankie vir vonkeldoos en platkuif (by bosparra.com) – want hulle het my onwetend tot hier laat verval – nie drank en vrouens soos algemeen aanvaar word nie. Hulle sĂȘ die ding is verslawend – wel ek het gehoor van ‘n gesigboek ding en ander storie van mengdit (die drank alweer) maar nie gebyt nie.
 Nou kom ons laat dit eers daar en maak weer of ons hard werk … tot later …
Meta
Januarie 2026 M D W T V S S 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31
-
Subscribe
Subscribed
Already have a WordPress.com account? Log in now.