| CARVIEW |
Select Language
HTTP/2 301
server: nginx
date: Mon, 02 Feb 2026 12:53:09 GMT
content-type: text/html; charset=UTF-8
location: https://neykie.wordpress.com/about/
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
link: ; rel="https://api.w.org/"
vary: accept, content-type, cookie
x-pingback: https://neykie.wordpress.com/xmlrpc.php
x-redirect-by: WordPress
x-ac: 1.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=445.0
HTTP/2 200
server: nginx
date: Mon, 02 Feb 2026 12:53:10 GMT
content-type: text/html; charset=UTF-8
vary: Accept-Encoding
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
link: ; rel="https://api.w.org/"
vary: accept, content-type, cookie
x-pingback: https://neykie.wordpress.com/xmlrpc.php
link: ; rel=shortlink
content-encoding: gzip
x-ac: 3.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=542.0
Dis wie ek is | Neykie's Weblog
Dis wie ek is
Ek is 21 jare oud ek bly hier in vaal vanderbijlpark. Ek werk as ‘n admin assistant by ‘n maatskappy wat elektrifisering “bracket” of paaltjies maak. Ek is ‘n stil rustige mens, “I dream way to much about things.”
Maak my kwaad en jy sal dit ontgeld ek het nie ‘n goeie humeur nie. maar oor die algemeen is ek ‘n grap jas wat met almal kan saamlewe.
Kwl bananas ek hoop jy geniet dit hier
update: Ek het so 4weke terug getrek na ‘n plaas verby vereeniging en die stilte warrel soos ‘n somer briesie deur my hart en siel, laat my verstom staan om die wonders van die Here te aanskou (2008-09-07)
16 Kommentaar Add your own
Lewer kommentaar Kanselleer antwoord
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed
-
Subscribe
Subscribed
Already have a WordPress.com account? Log in now.
%d




1.
SHARKS | November 13, 2007 om 1:02 nm
Ek geniet jou blog vreeslik baie, dankie vir al die mooi gediggies en dinge. Net die beste vir jou, jou blog en die man in jou lewe.
2.
bibomedia.com | Maart 7, 2008 om 5:20 nm
🙂
3.
vonkiedool | April 23, 2008 om 9:10 vm
Hi Neykie
Like jou blog!!!! Great!
Dankie vir die inloer by myne!
Sal kort-kort by jou ook inloer!
Groete.
4.
Hanneke | September 4, 2008 om 11:08 nm
Thanx, ek weet nie hoe ek by jou blog uitgekom het nie, maar ek gaan hom safe by my favourites! dit was nou inspirerend, net wat ek nodig gehad het. Eks nou besig met rekord eksamen, en al redelik dik vir leer, hierdie is my rowwe week, ekt inspirerende goed op die net gesoek en toe hier beland en toe ek perongeluk op my horlosie kyk het ek geskruk, want ek het vir ‘n laaaang ruk bietjie van my eie wereldjie en my worries vergeet. Dankie!
Life’s a garden – DIG IT!
P.S. the feeling is mutual oor “vaal Vanderbijlpark”, eks van “stinkerige Sasolburg”, hehe!
5.
semisoet | September 7, 2008 om 12:12 vm
Neykie. Ek like jou gedigte so jy beter aanhou post. Sal so dan en wan kom loer. Thanx!
6.
neykie | September 7, 2008 om 4:36 nm
dankie Hanneke en semisoet, ek waardeur die besoek aan my blog 😆
7.
Hannetjie | Oktober 2, 2008 om 4:55 nm
Hey Neykie! ek het jou “raakgelees” op “Baba Luke van Vuuren” se blog (een van die “oumas”) en wat ek van blogs af weet, is maar effens gevaarlik!:-)
Ek gaan toe loer, en ja! dis regtig ‘n baie oulike besielende blog, met moeite werd om te lees, stukkies! ek gaan gereeld inloer, (as ek mag!) en o ja! dit voel alte bekend! want ek is ook ‘n ou “V-towner”, nou “P-Towner”!! (Pta)
Groetnis!
8.
Lizelle | Oktober 19, 2008 om 11:35 vm
Neykie,
Ek wil Ietsie Vra,
en Nie ‘n “Comment” los nie !
Kan Jy Asseblief Help ?
Ek is opsoek na hièrdie WEBBLOG,
EN WEET JY DALK OF DIT NOG BESTAAN ?
sharks-sharksseblog.blogspot.com
Asseblief en Dankie
Lizelle
9.
juliaguliaorgules | November 2, 2008 om 11:59 nm
neykie,
where did yo get the cool theme
10.
deborha | Mei 30, 2010 om 3:12 nm
Hi julle almal se gedigte is baie nice lekker dag
11.
Mias Strydom | Junie 13, 2013 om 6:39 nm
Hi – Ek het van jou blog op ons webwerf gesit en jou link ook. Is dit reg so? (Bladsy https://www.ngkerkjoubertina.org.za/dunplekke.html) Groete Mias
12.
Johann Viljee | April 12, 2015 om 11:42 nm
Ek wil iets persoonliks met jou deel oor die gedig van jou pa, asseblief.
13.
neykie | April 13, 2015 om 8:32 vm
Jy kan enige tyd my email is Steyn_rene@yahoo.com
14.
emiasaa | April 13, 2015 om 10:06 vm
Hi Rene
Vergeet om te sê – ek het die stukkie van jou op my 12 meter lange blaai https://joubertinadorp.co.za/dunplekke.html geplaas – as dit reg is met jou.
Groete
Mias
15.
neykie | April 13, 2015 om 10:05 vm
Enige tyd Johann Viljee my epos adres is Steyn_rene@yahoo.com
16.
emiasaa | April 13, 2015 om 10:30 vm
Hi Rene – ek vermoed jy wil kommentaar gee op Johann Viljee se pos en dan raak dit, vir een of ander rede, deurmekaar met myne! Ons is seker bedoel om te ontmoet deur ‘Electronic intervention’!
Groete
Mias Strydom