HTTP/2 301
server: nginx
date: Mon, 26 Jan 2026 17:14:59 GMT
content-type: text/html
content-length: 162
location: https://mockajava.wordpress.com/feed/
x-ac: 3.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=233.0
HTTP/2 200
server: nginx
date: Mon, 26 Jan 2026 17:14:59 GMT
content-type: application/rss+xml; charset=UTF-8
vary: Accept-Encoding
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
link: ; rel="https://api.w.org/"
vary: accept, content-type
last-modified: Wed, 14 Jan 2026 16:20:18 GMT
x-nc: HIT dca 158
content-encoding: gzip
x-ac: 2.bom _dca BYPASS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=BYPASS;dur=237.0
Mockajava
https://mockajava.wordpress.com
'n Dinkskrum in progressieThu, 24 May 2012 15:42:09 +0000en
hourly
1 https://wordpress.com/3517486https://secure.gravatar.com/blavatar/8ec63b8ae19a70dc99e1be7c024e1011280fbf42f8e5a1c03dd9449019b595d9?s=96&d=https%3A%2F%2Fs0.wp.com%2Fi%2Fbuttonw-com.pngMockajava
https://mockajava.wordpress.com
Le Harmony Doodle
https://mockajava.wordpress.com/2012/05/22/le-harmony-doodle/
https://mockajava.wordpress.com/2012/05/22/le-harmony-doodle/#commentsTue, 22 May 2012 15:54:09 +0000https://mockajava.wordpress.com/?p=507
Hierdie is definitief een van my gunsteling tydsverdrywe in die aande. Dis veral lekker as mens met jou familie in Suid-Afrika via skype gesels en jy kan lekker sit en doodel terwyl julle rustig en gesels.
Ek kan onthou hoe ons telefoon boekie langs die telefoon altyd vol doodles was. Dink hierdie program gee mens net so ‘n hip stoot om te doodle. Dis ‘n gratis app program besikbaar op Google Chrome store. Tik net in Harmony en jy behoort dit dadelik te kan kry.
Ek het my doodles gesave elke keer as ek op die program gewerk het. Ek moet se ek het al ‘n hele paar interesante doodles geteken via Harmony. Ek plaas ‘n klompie van my eie doodles hier onder aan.
Click to view slideshow.
]]>https://mockajava.wordpress.com/2012/05/22/le-harmony-doodle/feed/4507mockajavaharmony programAndong Masker Projek
https://mockajava.wordpress.com/2012/05/18/andong-masker-projek/
https://mockajava.wordpress.com/2012/05/18/andong-masker-projek/#commentsThu, 17 May 2012 18:39:43 +0000https://mockajava.wordpress.com/?p=427Die masker is al ‘n wyle tyd iewers weggebere in ‘n boks in Suid-Afrika met die hoop dat ek dit spoedig moontlik sal kom uit haal en vertoon teen ‘n muur.
Ongeverf en geverfde Andong masker.
Die wit masker was aan my gegee as ‘n geskenk en ek het dadelik aan die werk gespring om die masker te probeer verf soos wat die oorspronklike hout maskers lyk. Die projek het my min of meer ‘n dag geneem om te voltooi en meerderheid van die tyd was gespandeer om die regte kleure te meng om so na as moontlik aan die oorspronklike kleure te kon kom.
Ek het die voorreg gehad om 3 jaar gelede die stad waar die Andong Masker Fees gehou te kon besoek. Die stad is gelee in die noordelike gedeelte van Noord Gyeongsang Provinsie, Suid Korea.
]]>
https://mockajava.wordpress.com/2012/05/18/andong-masker-projek/feed/2427mockajavaAndong mask layoutHunter my nuwe kamermaat….
https://mockajava.wordpress.com/2008/09/16/hunter-my-nuwe-kamermaat/
https://mockajava.wordpress.com/2008/09/16/hunter-my-nuwe-kamermaat/#commentsTue, 16 Sep 2008 06:30:46 +0000https://mockajava.wordpress.com/?p=195
Ek bly in n 3m by 3m kamer. Die somer was nogals n nagmerrie weens die kamertjie so klein is en ek nie n aircon besit nie. Maar mens raak dit maar ook gewoont as jy net een persoon is, ek kry nie gereeld kuier mense by my plekkie nie weens die spasie probleem, maar verlede week het ek n onverwagte gas gekry. Sy naam is Hunter die hottentotsgot. Vanaf n ongenooide gas na n permanente kamermaat, gelukkig is hy baie klein en hy help my om die insekte intoom te hou, so dis nie dat hy heeltemal gratis hier bly nie.
Dit vat nogals om hom gewoont te raak, want hy hoy daarvan om in die middel van die nag om n vlieg ekspidisie in my kamer te gaan en in alles vas te vlieg, die eerste aand het ek ook maar n paar keer my G A T afgeskrik, maar vinnig gewoont geraak. Ons sal maar sien hoe lank Huntter gaan aanbly voor hy n nuwe blyplek gaan soek.
]]>https://mockajava.wordpress.com/2008/09/16/hunter-my-nuwe-kamermaat/feed/12195mockajavadscf4317dscf4309dscf4311Dansende kreatiertjies…
https://mockajava.wordpress.com/2008/08/21/dansende-kreatiertjies/
https://mockajava.wordpress.com/2008/08/21/dansende-kreatiertjies/#commentsWed, 20 Aug 2008 18:00:12 +0000https://mockajava.wordpress.com/?p=165
3uur die oggend en Youtube. Wonderlike tydsverdrywende ding om te doen – beter as om vir die dak te probeer le en staar.
]]>https://mockajava.wordpress.com/2008/08/21/dansende-kreatiertjies/feed/5165mockajavamockajava in 12 steps…
https://mockajava.wordpress.com/2008/08/06/mockajava-in-12-steps/
https://mockajava.wordpress.com/2008/08/06/mockajava-in-12-steps/#commentsTue, 05 Aug 2008 18:13:29 +0000https://mockajava.wordpress.com/?p=125