Both requiring a lot of hiking, sweating and near swearing.
| CARVIEW |
Recent Panoramic Views
Oktober 26, 2010
1 Kommentaar |
Uncategorized |
Skakelstruktuur
Bygedra deur kostannie
I was there… Shots in the news
April 29, 2010Ek moet sê ek kry nogals ‘n kick daaruit om iets wat ek op die nuus of Carte Blanche gesien het ook met my eie oge en kamera te vang. Hiermee dan twee sulke gebeurtenisse.
Australopithecus sediba
Oorblyfsels van die gestrande Margaret by Jakobsbaai
Sien ook Margaret Stranding
Leave a Comment » |
Uncategorized |
Skakelstruktuur
Bygedra deur kostannie
Foto van die dag 14/04/10
April 14, 2010
1 Kommentaar |
Uncategorized | Sleutelwoorde: pics |
Skakelstruktuur
Bygedra deur kostannie
Nog iets uit die “ou” dae
April 1, 2010
Leave a Comment » |
Uncategorized | Sleutelwoorde: pics |
Skakelstruktuur
Bygedra deur kostannie
Ek neig na vintage
Maart 29, 2010
2 Kommentaar |
Uncategorized | Sleutelwoorde: pics |
Skakelstruktuur
Bygedra deur kostannie
Feeding Frenzy!!!!!
Oktober 7, 2009
1 Kommentaar |
Uncategorized | Sleutelwoorde: diere, foon pics |
Skakelstruktuur
Bygedra deur kostannie
‘n Ou paddavriend
September 18, 2009Ek loop die naweek toe wraggies weer in Mpumalanga hierdie klein paddatjie raak. Laas hier ge-“spot”. Dit was redelik wakker vir half 2 in die oggend en is oral afgeneem; in ‘n badkamersakkie, op ‘n roompot, teen die muur, op die vloer, op die wasbak. Hierdie ene is my gunsteling – op deurgedansde trouetone.

6 Kommentaar |
Uncategorized | Sleutelwoorde: Hyperolius marmoratus, padda |
Skakelstruktuur
Bygedra deur kostannie
National Geographic
Augustus 19, 2009Toe ek jonger en my kop nog vol drome was het ek myself gesien as iemand wat eendag vir National Geographic sou werk iewers in ‘n reënwoud of op ‘n eksotiese eiland. Deesdae droom ek baie minder groot drome, maar dit was nogsteeds vir my baie opwindend toe ek uitvind dat een van my geliefde tydskrif se foto redakteurs een van my foto’s gekies het om op hulle website te plaas! (https://ngm.nationalgeographic.com/your-shot/daily-dozen 2008 August-Week 3 se 2de rytjie foto’s)
Dis hierdie ene:

Persoonlik verkies ek die foefenjol ene…hehehe.

3 Kommentaar |
Uncategorized |
Skakelstruktuur
Bygedra deur kostannie
Tick tock tick tock
Julie 31, 2009Volgende week sit ek foto’s van my eie vordering op, maar hier is solank ‘n video wat mooi wys waarmee ek besig is. Al die moeite kom nou nie juis heeltemal deur nie, maar dis nogsteeds goed gedoen.
1 Kommentaar |
Uncategorized | Sleutelwoorde: Paper Clock |
Skakelstruktuur
Bygedra deur kostannie
Vordering
Junie 3, 2009Die horlosie is besig om te vorder. Dis moeiliker as wat ek gedink het dit gaan wees om alles akkuraat inmekaar te laat pas, maar sover lyk dit heel goed.
5 Kommentaar |
Uncategorized | Sleutelwoorde: Paper Clock |
Skakelstruktuur
Bygedra deur kostannie
Argief
Blogroll
Nuutste kommentaar
Endriza oor Namakwaland Heinrich Fortuin oor Spot die lewendige padda… Wocko Nüstof oor Namakwaland mykopop oor Recent Panoramic Views mykopop oor Foto van die dag 14/04/10 FACEBOOK
-
Subscribe
Subscribed
Already have a WordPress.com account? Log in now.

















