Verstaan jou IP
Eish die mense wat nie verstaan hoe werk ‘n IP nie … ‘n IP is die adres wat aan jou computer gegee word as jy deur jou diens verskaffer met die Internet konekteer. Indien jy ADSL is gee Telkom jou jou IP. Die IP is net geldeig terwyl jy op die net is. Sodra jy weer opgaan kry jy ‘n nuwe IP.
Die IP wat jy kry is ‘n deel IP. In vandag se dae is dit moontlik vir die diens verskaffers om rekord te hou van al die sites wat jy besoek vir ‘n lang tydperk. Sou jy misdaad op die Internet pleeg kan mense jou net terrug trace tot by jou diens verskaffer. Hy het die rekords van wat jy gedoen het en waar jy was.
Gravitars
Dis die swak plek in Internet sekuriteit. Hier kan enigeiemand met ‘n blog jou avvy steel … en jy gaan dit eers weer as jy angekla word vir kak wat jy op die net kwyt geraak het. Dit is hoekom mense plekke soos kontkoppies en boskakker en sulke sites moet vermy met jou avvy.
Die een ding wat Pensie nie van die mense verwag nie is om met hulle emails en avvy’s hier te comment nie, maar as dit nie relevant tot die topic is nie dan gaan ek dit delete… in my inskrywing oor Wie is jy … het ek bloggers gekies wat bevriend met my en Harry is … Ou Pensie het geen behoefte om Platkuif se avvy te gbruik op Boskakker nie.
Die Joke is ek het al laas jaar ‘n comment op Bosparra gemaak oor dieselfde probleem. So al die ape wat op die phising sites gaan comment soos Boskakker en Kontkoppies moenie huil as hulle avvys wan aangewend word nie. Ek is erg gebelg dat ek beskuldig word van avvy harvesting as ek die en is wat daarteen preek.
Fokk
Ek het ‘n fete met Fokk en soek lankal vir sy IP dat ek alle misverstande kan uitskakel, maar die mense wat dink hulle kan ‘n domain hack en weg kom daarmee maak ‘n fout. Die oeffening agter “As dit jou kind was?” Is met die doel geplaas om die aap agter die siek inskrywing te vertel dat ons hom kan opspoor … hy is nie deursigtig nie. WordPress het jou IP tot by jou diensverskaffer. Hy het jou IP tot by jou computer.
EMail Phishing
Ek praat ook al lankal hiervan en Platkuif was baie kwaad vir my toe ek aan die begin dae van Parra Bashing dit bekend gemaak het. Dit het seker geklink of ek beweer hy phish … wel ek het dit vermoed, want hy wou nie sy ID bekend maak nie. As iemand met 7 Up jou email het kan hy vir jou ‘n phishing email stuur en al jou user names en passwords kry.
So hier staan Pensie … Dik Dik Vellig en Moontlik Disleksies, maar nie skelm nie. Enige iemand kan hack … dis nie moeilik nie, maar jy gaan gevang word… dis verseker as wat ek ‘n kak sak het…






Gravatars is nie net die swak plek in Internet sekuriteit nie; Gravatars moet gladnie deel maak van enige blog of website se sekuriteit nie, en ook nie deel wees van besoekers/gebruikers se sekuriteit nie.