| CARVIEW |
Select Language
HTTP/2 301
server: nginx
date: Fri, 30 Jan 2026 00:03:22 GMT
content-type: application/rss+xml; charset=UTF-8
location: https://karbinna.wordpress.com/comments/feed/
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
link: ; rel="https://api.w.org/"
vary: accept, content-type, cookie
last-modified: Fri, 30 Jan 2026 00:03:22 GMT
etag: "14ee33901f1276c9fd9626ed6f9b91b5"
x-redirect-by: WordPress
x-ac: 3.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=453.0
HTTP/2 200
server: nginx
date: Fri, 30 Jan 2026 00:03:23 GMT
content-type: application/rss+xml; charset=UTF-8
vary: Accept-Encoding
x-hacker: Want root? Visit join.a8c.com/hacker and mention this header.
host-header: WordPress.com
link: ; rel="https://api.w.org/"
vary: accept, content-type, cookie
last-modified: Fri, 30 Jan 2026 00:03:22 GMT
etag: W/"14ee33901f1276c9fd9626ed6f9b91b5"
content-encoding: gzip
x-ac: 2.bom _dca MISS
alt-svc: h3=":443"; ma=86400
strict-transport-security: max-age=31536000
server-timing: a8c-cdn, dc;desc=bom, cache;desc=MISS;dur=464.0
Comments for Mel se knubbelgoedjies
https://karbinna.wordpress.com
'n Paar Afrikaanse gedigte en skryfwerk uit my Universiteitsjare
Tue, 14 May 2024 07:50:44 +0000
hourly
1
https://wordpress.com/
-
Comment on Verklaar my droom? by Anonymous
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2764
Tue, 14 May 2024 07:50:44 +0000
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2764
wat beteken dit as ek droom van my ex wat seer kry en na my skree Om hulp
]]>
-
Comment on Verklaar my droom? by Anri
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2623
Fri, 02 Dec 2022 05:51:27 +0000
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2623
In reply to Sherriff.
-
Comment on Verklaar my droom? by Jennifer
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2600
Thu, 27 Oct 2022 08:38:32 +0000
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2600
Goeie more. Vertrou dit gaan goed. Ek weet nie of u my kan help oor n droom nie. Ek het gedroom van n swart slang. Ek droom die man in my lewe word deur n swart slang gepik en ek se vir hom wees rustig die slang is nie so giftig. Die slang het toe na my begin kom maar ek eas nie bang vir hom en het hom begin dood kap. Riaan vra toe vir my waar is die slang ek se toe vir hom ek het die slang dood geslaan, hy vra toe hoekom ek moes hom laat gaan het. Ek se toe maar hyt jou gepik. Hy vra toe weer waar is die slang en die volgende oomblik staan ek met n boks in my hand en se hys in boks. Hy wou dit vat en ek se nee en begin die boks uitstrooi. Daar was nog goed in die boks maar kan nie onthou wat maar die volgende oomblik toe val die slang op die grond soos ek strooi maar toe hy val toe is hy pienk. Ek het net daarna wakker geword? Ek verstaan nie die droom en weet nie wat om van dit dit dink nie.
]]>
-
Comment on Verklaar my droom? by Jennifer Marais
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2599
Thu, 27 Oct 2022 08:37:51 +0000

Comment on Verklaar my droom? by Dalene
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2588
Mon, 17 Oct 2022 08:04:30 +0000
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2588
Ek het gedroom dat my oorlede man hy is al soos in 1995 selfmoord by ‘n huis in kom ek en ‘n klomp jonger meisies het saam ge bly toe vra ek ons moet gou skoonmaak my ex kom kuier hy het die huis ingestap baie vriendelik en lekker gelag my gegroet en toe gevra of ons nie weer verloof kan raak nie??? Wat beteken dit??
]]>
-
Comment on Verklaar my droom? by Santi
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2339
Sat, 09 Jan 2021 07:15:55 +0000
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2339
Hallo ek bly van swart slange droom, ons het vakansie gehou by n kampplek waar baie slang was so mense het ons gewaarsku en daar het dit begin.
Op vakansie 2 weke terug het ek gedroom die slang byt my aan die agterbeen, maar toe ek die bytplek druk toe kom daar wit goed uit soos melk
Gister aande hett eknweerbgeseoom van 2 slange, wat mense na my jaag en ekt hul gevra hoekom jaag jul hul altyd na my toe, die een het teen my opgeseil maar toe hy by my nek kom toe skrik ek wakker
Al 2 kere is dit swart kort slange, soos pofadders ]]>
-
Comment on Verklaar my droom? by Sophia van Heerden
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2326
Thu, 19 Nov 2020 12:12:10 +0000
https://karbinna.wordpress.com/2007/08/20/verklaar-my-droom/#comment-2326
Ek droom van my kind wat my bel en vra werk ek en my man nog. Toe sê ek ja hoekom vra hy toe sê hy hy vra net maar dit klink of hy nie iets wil sê nie asof hy bang is hy ontstel ons. Wat sal dit beteken vir my
]]>
Wie kan help
Ek droom baie maar ek het nog nooit gevoel dat ek die betekenis van my droom moet soek nie tot nou.Ek is tans 20 weke swanger.
In my droom is ek ook swanger en staan op deur die nag om toilet toe te gaan,toe ek terug kom in die kamer lê daar ń bruin groot slang opgekrul aan my kant van die bed langs my man. Ek roep hom benoud wakker en toe hy wakker is seil die slang vinnig verby my uit die huis uit. Ek het die slang tot by agter deur gevolg en daar toe sien ek nog 2 bruin slange wat kleiner is wat toe saam die groot 1 weg seil.
As iemand vir my kan sê wat die betekenis is sal ek dit baie wardeer die droom pla my
]]>Op vakansie 2 weke terug het ek gedroom die slang byt my aan die agterbeen, maar toe ek die bytplek druk toe kom daar wit goed uit soos melk