“People like us-
When we feel, we feel deeply
When we break, we break completely
When we love, we love with an immense depth of passion,
That is incommensurably complete”
Ek soek- ons almal soek, so dan skryf ons maar en hoop ons kry wat ons soek. Dis wat ek doen.
as jy my iewers anders kry in die virtuele land van die cyborg, sien jy ander fasette van my wesse. hou dit vir jouself en moenie my judge nie.
![lilaDowns[1] carview.php?tsp=](https://judithpassion.wordpress.com/wp-content/uploads/2009/11/liladowns12.jpg?w=258&h=300)