About Me

carview.php?tsp=Timothy Kieswetter is al vir 17 gelukkig jare getroud aan Janet. Saam het hulle vyf pragtige dogtertjies, Janéy en Ilani, Tenike, Michaela en Nivea . Timothy is bekend as ’n Bybel en Seksualiteit kenner. Na skool het hy Bybelskool gestudeer en was ’n jeug-pastoor by ’n gemeente in Johannesburg en het vir ’n hele paar jaar daarna interkerklike bediening werk gedoen. Hy het egter die behoefte van gesonde seksualiteit in die kerk wêreld raak gesien. Hy is het sy meester graad in seksuologie by die Akademie vir Seksuologie en is tans besig met sy doktoralestudies. Hy is ’n gereelde skrywer asook spreker en radio gas oor die onderwerp van gesonde seksualiteit.

Sy teologiese agtergrond en insig in seksuologie, gee vir hom ’n unieke en vars perspektief rondom die ‘taboo’ onderwerp van seksualiteit.
www.gesondeseks.co.za
timothy@gesondeseks.co.za
sel: 0825657373

4 thoughts on “About Me

  1. Haai Timothy.

    Jammer om jou op te saal met my soektog. Ek stel belang om in die rigting seksulogie te studeer. Ongelukkig kry ek nerens die nodige info vir tersiere inrigtings wat die studierigting aanbied nie. Kan jy my dalk daarmee help??

    Byvoorbaat dankie

  2. Pingback: 2010 in review | Timothy Kieswetter's Blog oor Seksualiteit

Leave a comment