Tannie Frannie
Suid-Afrika
Bio: Een van die Trekkers wat die blogs op LitNet gegroet het.
| CARVIEW |
Tannie Frannie
Suid-Afrika
Bio: Een van die Trekkers wat die blogs op LitNet gegroet het.
Buon Giorno!
Ons Tyd met Ons Mense
Lewe vir die stad
Nature, Science & Earth Care
'n Spasie waar ek my verbeelding, gedagtes en gebeurtenisse uitleef
Life and all that comes with it...
Funny Blogs With A Hint Of Personal Development
Alledaagse uitdaging en oplossings uit my eie perspektief.
Migrating to southern Africa, after a career in academia & teaching, to start another chapter
Skryf is 'n taal
Welcome to my world... a visual, often emotional world
stitchings and musings on the art of quilt making by Mariss Stevens
Travel inspiration, tips and tricks when in South Africa
Lees saam...
The blogging challenge keep you motivated and start the new year on the "write" track!
In die hoenderhok, kekkel ons lustig voort met woorde van elke soort
Ysbere kan dalk smelt of gekielie word!
Finding my feet on the journey as a creative
my adventures in learning Dutch
Kleurvolle Platteland Stories
Alles wat mooi is
Disappearing into South Africa's wild places... Again!
Docendo discimus
Sonder 'n masker
Journey to the wild
Exploring Our Connection to People and Place
Anything and Everything plus some Chess..."Despite the documented evidence by chess historian HJR Murray, I've always thought that chess was invented by a goddess"--George Koltanowski
Leer, Speel, Skep
want die maan is van kaas gemaak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
Daisy deel haar gedagtes oor die lewe en al sy kwessies
Where The Eagles Fly . . . . Art Science Poetry Music & Ideas
A source of feline knowledge when watching cat videos is not enough
Every journey begins with the first step
Exploring the Histories and Mysteries of the Famous and Forgotten
Voyager, Dormir, se Régaler, se Divertir
Opvoedkundige, navorser, blogger en skrywer
Making Sense of What Comes Next
Afrikaanse kortverhale
Missives from far and near
Skrywer
Camino Stories & Other Journeys
Lekker man, welkom in n nuwe gemeenskap met oud inwoners ook!
Dankie vir die volg van OMBH… ek hoop jy vang ‘n glimlaggie of twee as jy ‘n draai kom gooi! 😉
My seun en sy gesin het begin April na Ierland geëmigreer, dus is ek baie bly om die perspektief van nog ‘n Suid-Afrikaner te ontdek. Glimlaggies is altyd welkom – en ek het al hier op WP geskaterlag ook!
Expats Blog het so pas vanoggend my “interview” gepos… hier is die “link”… vir wat dit werd is…
https://www.expatsblog.com/articles/1942/south-african-expat-living-in-ireland-interview-with-aj-aka-vossie
Lekker lag – lekker huil! 😉 😦
Dit was vir my baie werd, baie dankie!
…lekker lees ook.
Ek volg jou blog, maar sien dit nooit in my reader nie!!! Jammer dat ek dit nou eers agter kom!!
Ek wou net sê dis die lekkerste “About this blog” wat ek nog raakgelees het. “This blog is written in Afrikaans, a South African language that evolved from 17th century Dutch. I write in my mother tongue because it is also my heart’s tongue, and a language that has been custom-made for life in this country.” Knap!
Baie dankie, Hennie – jou kompliment is veral kosbaar omdat jy self met taal (onder andere) werk.