| CARVIEW |
Brutale Eerlikheid
Eerlike insig vanuit die (donker) middeljare.
Sonja Botha, fisioterapeut
Oktober 16, 2010
staan nader, mev die fisioterapeut
sy val my aan met ‘n oorlogskreet
hard en sag werk haar sterk hande
ek klem, sweet & kners op my tande
ek verduur erge pyn en leiding
net ten baat van melksuur skeiding
suksesvol en beeldskoon word sy geraam
Sondag in die kerk word dit beaam
en tog is daar hartseer boë
in daai groen asemrowende oë
valse god en pastoor wat jok
het Sonja se lewe opfefok
voordat Sonja haar self kon vind
het Christen dogma haar vasgebind
nooit is sy die kans gegun
om oor die lewe self te besin
dit maak ‘n mens se hart so seer;
Sonja Botha verdien soveel meer.
Waar is god dan nou?
Maart 12, 2010
Ek kom uit ‘n konserwatiewe huishouding uit. My pa was van ‘n diakin tot ‘n ouderling in ons NG kerk. Een van my Oupas was tot ‘n Dominee. Ekself is as ‘n Christen grootgemaak en al was ek nooit ‘n happy-clappy nie, sou ek sê ek was altyd pligsgetrou.
Maar ek moet eerlik wees en erken die laaste jaar of so wonder ek al hoe meer oor die goed. Daar is vrek baie goed – waaraan ek nooit voorheen gedink het nie – wat nou skielik nie meer 100% sin maak nie. Die hele ding het begin by ‘n gesprek wat ek met iemand gehad het oor evolusie. Ek het nog altyd gedink evolusie maak kompleet sin, enige ou kan dit met die bloote oog sien en tog is my dominee heeltemal gekant teen die beginsel. Sy argumente is so irrasioneel dat ek nou wonder oor al sy ander argumente ook. ‘n Mens aanvaar baie goed uit die bybel al weet ‘n mens in jou verstand dat baie van dit eenvoudig onmoontlik is. Noag se ark byvoorbeeld.
Ek sou nie sê ek glo nie meer aan God nie, maar daar is reuse, miskien onoorkombare, gapings in die Bybel en Christenskap oor die algemeen. En evolusie het nie daai gapings nie. Evolusie breedvoerig maak 100% sin. Hoe nou gemaak? Ek is nie lus vir sulke eksistensiële krisissise op hierdie ouderdom nie, maar ek wil regtig nie meer kerk toe gaan om na ‘n dominee – wat evolusie nie aanvaar nie – te luister nie.
My ander vrae kan die Bybel ook nie rêrig beantwoord nie. Waar is god as ou mense – goeie mense – wreed vermoor word op ons plase? Hoekom beskerm hy hulle nie? Waar is god as onskuldige kinders vermoor word? Dit kan nie ‘n welwillende god wees wat hierdie euwels toelaat nie. Tensy daar natuurlik nie ‘n god is nie en die mens self hierdie goed aanvang. Ek weet nie.
Ek was 6 weke laas in die kerk en dit terwyl my vrou en die res van die familie elke week gaan. Hulle weet iets is aan die gang, maar ek is nog nie reg om dit met hulle te bespreek nie.
Dr. Mike Botha: Predator or Player?
Augustus 19, 2009
Dr. Mike Botha has had his fair share of bad publicity. Together with Marcus van Heerden he was charged with culpable homicide after a botched operation in 2004. He was found not guilty and rightly so, but there is obviously still the stigma.
This post though is not about this particular case, but rather about the womanising habits of the infamous Dr. Mike Botha. Even though many people would say that I should be absolutely furious at Dr. Botha, I have mixed feelings. Let me explain. In July of this year I went under the knife at St George’s in PE. Botha was the anesthetist. Just before surgery Botha was incessantly flirting with a nurse and afterwards I could see him fondling the same nurse. Just to be clear the fondling was undoubtedly of a sexual nature. The nurse, who was very attractive, was encouraging him.
Inevitably any red-blooded male will think: I wish I was the good doctor! In my professional sector (Corporate Finance) sexual activity between colleagues is very much discouraged, but inevitably it does happen. Having said all of that I do think that this type of behaviour is inappropriate in the workplace, especially an operating theater. While I have no principled objection to willing colleagues getting it on, at work it surely must lead to distractions and result in mistakes. When this work is an operating theater, lives are at stake.
So I think Dr. Mike Botha should in future do his flirting, fondling & “frying” at home and not at work. While I don’t think of Botha as a monster or deviant in any way – he just gets to act out his urges, I urge the hospital to put a leash on our Good Doc before another tragedy occurs.
Suid Afrika se mooiste vrouens. Dankie!
Julie 23, 2009
Dis nie altemit dat Suid Afrika darem dekselse mooi vrouens het nie. ‘n Kollega het gister vir my hierdie skakel van Marilize van Emmenis, Joost se skelmpie, gestuur. Nou het ‘n ou miskien ‘n bietjie meer simpatie vir Joost 🙂
Die website, South Africa’s models & celebrities, is vir my nou regtig ‘n oulike website. Die wies-wie van SA se mooi vrouens is daar – oud en jonk. Die website laai baie vinnig en die ontwerp is eenvoudig tog funksioneel. Die ontwerp is ook nie sleazy nie; m.a.w jy kan wegkom met ‘n loer sonder dat daar ongeskikte goed op jou skerm gebeur – heel veilig.
Een klein stukkie kritiek wat ek het is dat nie al die dames genoeg fotos op het nie, maar daar is meer as genoeg om op te maak hiervoor. Interessant ook dat die populêre mense op die site, Lee-Ann Liebenberg (model) en Tammy-Anne Fortuin (aanbieder van All Access en Roer) is. Wie sê ons is nie multi-culti in die land nie!
My persoonlike gunstelinge is Shashi Naidoo (Indiese mooinooi), Jenna Pietersen (hubba hubba!!) en Jean-Marie Neethling (Ryk se sexy sussie).
En die beste vir ons wat RSS gebruik – daar is ‘n Ubuhle Latest RSS feed met al die nuutste dames. Perfek!
Werknemer is HIV+
Maart 23, 2009
Ons het ‘n baie oulike kleurling meisie wat by ons in die kantoor werk, maar sy het die laaste paar weke baie afgevat. Vanoggend het ek met totale skok verneem dat sy HIV positief is. Dit is vir my verskriklik hartseer. Die meisie is intelligent en hardwerkend en sy sou ‘n volle lewe kon lei. Sy is onlangs getroud, maar haar man is ‘n robbies. Ek sal nie verbaas wees as sy die siekte by hom opgetel het nie want ek glo nie sy is die rondslaap tipe nie.
Ek wonder rêrig hoeveel mense in ons land het HIV/VIGS. As iemand soos hierdie meisie dit het, is dit meer as wat ‘n mens dink.
‘n Kollega moes laasjaar vir ‘n paar oorsese kliënte ‘n week in een van die top privaat natuurreservate plek bespreek. Hulle het ons vertel dat by aankoms is hulle amptelik en pertinent gewaarsku om, weens die VIGS kwessie, nie met swart mense “casual” seks te hê nie. Hulle was ietwat stomgeslaan oor die direkte rasse verwysing (en dit is aan hulle gesê deur ‘n swart man), maar hulle het dit tog waardeer.
Middeljarige Seksdrome
Maart 6, 2009
Om aan te sluit by my 1ste post. Gisteraand droom ek dat ek my hoërskool crush opseks in ‘n swembad. Ek het haar 20 jaar laas gesien en ek het nou-en-dan kontak met haar op Facebook; sy is nie rêrig in my daaglikse gedagtes nie. Ek moet egter erken sy is donders sexy – ek wens sy wil meer bikini fotos op Facebook sit.
Hoekom, so uit die bloute, sou ek van DIE girl droom. Miskien verlang ek terug na die onskuldigheid van my skooljare. Ek was moerse skaam op skool en ek het nie ge-feature as dit by meisies kom nie. Die spesifieke meisie was baie sexy en baie stout. Ons was baie goeie pêls. Maar ek wou haar net bykom en ek dink sy het my meer gesien as ‘n maatjie. Ek wil dit nie eintlik sê nie, maar amper soos wat meisies met gay mans uithang.
Ek wonder wat sou Freud gedink het.
Swart Bemagtiging poephol
Maart 2, 2009
Dis snaaks, maar ons kla altyd oor Swart Bemagtiging wat so sleg is. Ek haat ook die beginsel, maar vir ‘n verandering speel dit in my hande. Ek is tans besig met onderhandelings met ‘n ander maatskappy wat vir my werkgewer baie baie geld kan spaar. Wat lekker is is dat my “teenstander” in die ander maatskappy ‘n swart ou is. En van wat ek tot nou toe gesien het is ek redelik seker die ou is aangestel as ‘n “kwota speler”. Hy is baie aangenaam, maar hy is te goedgelowig en hy kyk nie na die syfers nie.
Die ou is eintlik ‘n gevaar vir sy eie maatskappy. Vir ons is dit goed. Ons wil nie die ander maatskappy uitbyt nie, maar ons gaan beslis probeer om die beste deal vir ons te bewerkstellig en hy moet sekerlik dieselfde doen. Dit is nie ons skuld as hy nie sy werk kan doen nie.
Middeljarige jagsgeid
Februarie 26, 2009
Ek is 38 jaar oud. Ek is gelukkig getroud met 2 kinders en my vrou is verwagtend met ‘n beplande 3rde kind. Met my loopbaan gaan dit klopdisselboom. Ek is verlede jaar aangestel in ‘n senior pos in een van die groter maatskappye in Suid-Afrika. Ek het ‘n huis, ‘n strandhuis, twee motors, ‘n boot en ‘n motorfiets. Ja ek het skuld (wie het nie?), maar dis geensins ‘n probleem nie.
Meeste mense sou sê ek het (relatief) alles wat ek wou hê. Maar dit is nie so nie. Ek smag na ander vrouens. My sekretaresse, my kollegas, my buurvrou, my vriende se vrouens, my broer se woonstelmaat, vrouens op die TV, vrouens in die verkeer. Wit vroue, Kleurling vroue, Indiër vroue (nog nie swart nie :)), ouer vroue, jonger vroue. Britney, Kate, Sashi, Minki, Jen. You name it; I want it. Ek wil hulle vat en opseks. Ek wil hulle my kantoor in neem, hulle op die vloer laat sit en… wel ja. As my kollega haar tight ass “per ongeluk” teen my skuur is ek in my moer in vir twee ure. Sy weet presies wat sy doen.
Om dinge nog moeiliker te maak: ek is aantreklik. Ek sê dit nie om my eie beul te blaas nie – dis net een van daai dinge. En ek weet vir ‘n feit meeste van die vroue wat ek wil nail voel ‘n twitch of twee vir die ou drol. Van hulle flirt selfs openlik met my. Ek hou daarvan om te flirt, maar dit maak my net nog jagser en my vrou haat dit en ek wil haar nie seermaak nie.
Ek het regtig egtig ‘n moerse moerse probleem. Ek het nog nooit my vrou (vir wie ek regtig lief is en wie ek respekteer en admireer) verneuk nie. Maar ek weet nie hoe ek moet maak nie. Ek het al porn probeer, maar die valsheid van porn sit my af. Ek soek seks by iemand wat nie my vrou is nie!
Wat o wat kan ek doen? Am I alone?
-
Subscribe
Subscribed
Already have a WordPress.com account? Log in now.
