dokfrancois.co.za:  ‘n Nuwe webtuiste!

dokfrancois.co.za: ‘n Nuwe webtuiste!

Goeiedag blog-lesers, Dok Francois se blog het getrek na ‘n nuwe webtuiste: dokfrancois.co.za Die skuif is hoofsaaklik gemotiveer daardeur dat wordpress.com begin het om advertensies (dikwels onvanpaste advertensies!) op die blog te plaas. Hoewel wordpress.com sekerlik die reg het om dit te doen, verkies Dok Francois om nie sy lesers aan advertensies bloot te stel … Lees voort

Vitamien D

Vitamien D

LET WEL: Hierdie webwerf het ‘n nuwe adres! Kliek asb. hier om hierdie artikel te besoek by Dok Francois se nuwe webtuiste: https://www.dokfrancois.co.za. Ons sien deesdae onverwags Vitamien D-tekorte in gesonde sowel as siek mense. Vitamien D (Vit D) bestaan in 2 vorms wat beide noodsaaklik is, veral vir gesonde beengroei. Vit. D 2 (ergocalciferol) … Lees voort

Maagsere

Maagsere

LET WEL: Hierdie webwerf het ‘n nuwe adres! Kliek asb. hier om hierdie artikel te besoek by Dok Francois se nuwe webtuiste: https://www.dokfrancois.co.za. Daar is verskillende soorte maagsere (let wel, nie ‘n “maagsweer”, soos sommige mense dink nie): Gastriese erosie of ulkus:  Beskadiging van die mukosa (maagslymvlies, maagvoering) in die maag self kan lyk soos … Lees voort

Eet minder sout!

Eet minder sout!

LET WEL: Hierdie webwerf het ‘n nuwe adres! Kliek asb. hier om hierdie artikel te besoek by Dok Francois se nuwe webtuiste: https://www.dokfrancois.co.za. Navorsing deur die Mediese Navorsingsraad in SA het bevind dat tot soveel as 7,400 sterftes per jaar voorkom kan word as die bevolking minder sout eet.  Die rede is dat daar ‘n … Lees voort