1 thought on “About

  1. Hi Cilnette,

    Het toevalig op jou skryfwerk afgekom – regtig oop, eerlik en met soveel integriteit.

    Interessant genoeg, ons was saam op skool (klas van ’99) – klein wereld, ne 🙂

    So, as jy van skryf/storie vertel/gedagtes-deel hou, ‘n baie makliker blog platform wat ek kan voorstel is https://www.posterous.com. Ek gebruik dit self. Dit is baie gebruikers vriendelik en idiaal vir mense wat woorde wil laat vlieg…

    Skree as jy hulp nodig het met opstel van blog.

    Groetnis,

    Louis

Leave a comment