Die doel van hierdie blog is om sekere goed wat in Afrikaanse (en ander) publikasies verskyn het, te bewaar. Naspers het reeds bewys hulle kan nie skakels en artikels oor die lang termyn behou nie, terwyl WordPress.com baie goed hiermee blyk te wees.
Die doel is nie om enigeen se kopiereg te skaad nie, en geen geld word gemaak met hierdie blog nie.
Enigeen wat wil bydra is welkom, maar twee dinge is nodig:
- Jy moet die oorsprong van enige iets wat jy bydra ten volle erken, en ‘n skakel na daardie artikel insluit indien moontlik.
- Jy moet ‘n WordPress.com blog hê om ‘n bydraer tot hierdie een te kan wees.
We represent Netwerk24. Please contact me urgently.
LikeLike
You can email me at j dot speres at spoor dot com
LikeLike