| CARVIEW |
Tuisblad
| Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. |
|
| Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
| Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
|
Voorbladartikel
Jenson Button OBE (gebore in Frome, Somerset, Engeland op 19 Januarie 1980) is 'n voormalige Formule Een-renjaer van Engeland. Hy het al vir die spanne Williams, Benetton, Renault, BAR, Honda, Brawn GP en McLaren gejaag. Sy laaste F1-wedren was die 2017 Monaco Grand Prix vir die McLaren-Honda-renspan. Button het op die ouderdom van agt begin kartry en vroeë sukses behaal, voordat hy na motorrenne in die Britse Formule Ford-kampioenskap en die Britse Formule 3-kampioenskap gevorder het. Hy het vir die 2000-seisoen eers in F1 vir Williams gejaag. Die volgende jaar het hy oorgeskakel na Benetton, wat aan die begin van die 2002-seisoen die Renault-span geword het, en toe vir die 2003-seisoen verskuif hy na BAR. Hy het derde in die 2004 Wêreldjaerskampioenskap geëindig, voordat hy tot negende in die 2005-kampioenskap geval het. BAR is daarna herdoop en het die Honda-span geword vir die 2006-seisoen, waartydens Button sy eerste Grand Prix by die Hongaarse Grand Prix gewen het, ná 113 wedrenne.
In die nuus
Het u geweet...
... dat Nkosi Sikelel' iAfrika nie net die eerste deel van die Suid-Afrikaanse volkslied is nie maar ook deur ander lande gebruik word? Die lied, wat deur Enoch Sontonga gekomponeer is, is ook die volkslied van Tanzanië en Zambië en word ook in Zimbabwe en Namibië gesing. ... dat Clarens in die Oos-Vrystaat vernoem is na Clarens, die noordwestelike stadswyk in Montreux, Switserland, waar president Paul Kruger van die Zuid-Afrikaansche Republiek oorlede is? ... Samuel Morse, die uitvinder van die telegraaf, vir burgemeester van New York gestaan het? Hy was egter nie suksesvol nie. ... dat Kiribati die enigste land op aarde is wat oor al vier die hemisfere strek: die Noordelike, Suidelike, Westelike en Oostelike halfrondes? Daarbenewens is dit een van die eerste bewoonde gebiede om die nuwejaar te vier.
Vandag in die geskiedenis
26 Januarie: Australiëdag in Australië (1788), Republiekdag in Indië (1950).
Voorbladbeeld
Die uitbarstingskolom van die vulkaniese uitbarsting in Tonga, soos afgeneem vanaf die Internasionale Ruimtestasie op 16 Januarie 2022.
|
Vind artikels
| |
|
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
|
Geskiedenis | ||
|
Kultuur | ||
|
Religie | ||
|
Samelewing | ||
|
Taal | ||
|
Tegnologie | ||
|
Wetenskap | ||
|
Wikipedia in ander tale
| ||
|
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
|
Weergawes met meer as 750 000 artikels Català | ||
|
Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça | ||
|
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú | ||
|
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
|
Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto | ||
|
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris. |
- Alemannisch
- አማርኛ
- Aragonés
- Ænglisc
- العربية
- مصرى
- Asturianu
- Azərbaycanca
- تۆرکجه
- Башҡортса
- Boarisch
- Беларуская
- Беларуская (тарашкевіца)
- Български
- বাংলা
- Brezhoneg
- Bosanski
- Català
- Нохчийн
- Cebuano
- کوردی
- Čeština
- Чӑвашла
- Cymraeg
- Dansk
- Deutsch
- Ελληνικά
- English
- Esperanto
- Español
- Eesti
- Euskara
- فارسی
- Suomi
- Føroyskt
- Français
- Nordfriisk
- Frysk
- Gaeilge
- Gàidhlig
- Galego
- گیلکی
- Gaelg
- Hausa
- עברית
- हिन्दी
- Hrvatski
- Kreyòl ayisyen
- Magyar
- Հայերեն
- Bahasa Indonesia
- Ido
- Íslenska
- Italiano
- 日本語
- Jawa
- ქართული
- Қазақша
- 한국어
- Kurdî
- Kernowek
- Кыргызча
- Latina
- Ladino
- Lëtzebuergesch
- Limburgs
- Ladin
- Lombard
- Lietuvių
- Latviešu
- Malagasy
- Minangkabau
- Македонски
- മലയാളം
- मराठी
- Bahasa Melayu
- မြန်မာဘာသာ
- مازِرونی
- Plattdüütsch
- Nedersaksies
- नेपाल भाषा
- Nederlands
- Norsk nynorsk
- Norsk bokmål
- Occitan
- ਪੰਜਾਬੀ
- Polski
- Piemontèis
- پنجابی
- Português
- Română
- Русский
- Sicilianu
- Scots
- Srpskohrvatski / српскохрватски
- Simple English
- Slovenčina
- Slovenščina
- Shqip
- Српски / srpski
- Seeltersk
- Sunda
- Svenska
- Kiswahili
- Ślůnski
- தமிழ்
- తెలుగు
- Тоҷикӣ
- ไทย
- Tagalog
- Türkçe
- Татарча / tatarça
- Українська
- اردو
- Oʻzbekcha / ўзбекча
- Vèneto
- Tiếng Việt
- West-Vlams
- Volapük
- Walon
- Winaray
- ייִדיש
- Yorùbá
- Zeêuws
- 中文
- 閩南語 / Bân-lâm-gí
- 粵語



